heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #258060 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene, kyk of jy nie 'n papier box of iets onder jou tafel kan sit om jou voete te lig nie. dit help my met my voete wat so swel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258059 by moepsie
Replied by moepsie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ja dit is so nice my suster het 'n jaar trug ook 'n water geboorte ge haat en sy se sy sou dit nie anders wou he nie. ek hoop maar my ervaring is so nice soos wat haar ervaring was.maar ja ek net so bietjie bang maar ek proebeer nie so baie daar aan te dink nie

so bly al jul mammas se goedtjies begin nou klaar gereel kom dit is maar 'n storie om als klaar te kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago - 11 years 5 months ago #258058 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi almal,

Ons ry more PE toe en ek gaan dan Maandag Oos-Londen toe na my ma. So ek sal dalk stil wees om die forum, kom volgende Saterdag weer terug!

Sien uit om na my ma toe te gaan, net sad oor ek my honde more kennels toe moet vat, ek voel terrible om dit te doen, myne is so bederf ;( Hulle het ook pas herstel van oorontsteking so ek hoop nie ek gaan heeltyd my oor hulle sit en bekommer nie.

My voete is lelik geswel vandag so ek hoop maar nie ek suffer in die kar nie!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258057 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nice Haffie!!

julle het my net so geinspireer, ek het darem die stoeltjie afgetrek en gewas. ek wil die naweek sak pak. dan is ek reg. dink ek :blink:

Vandag 28weke. nog 10weke en 5dae tot keiser datum, maar die mannetjie druk by tye al lekker af, so ek dink hy gaan vroeer kom. (ek hoop) Pappa se verjaarsdag is presies op 37weke, dit sal lekker wees om vir hom 'n spesiale verjaarsdag geskenkie te gee op daai daggie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258056 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O wow, 'n watergeboorte!! Ek wou ook so een gehad het! Dit is glo die rustigste babatjies. Iewers 'n google doc spreadsheet met die due dates en scan dates wat jy kan invul as jy wil, moepsie. Iemand moet net asb weer die link post!

dankie julle...ek is net so trots op my :-) Ek is definitief nog nie reg nie, maar ons vorder darem!

I guess because I don't follow the other months it didn't occur to me that those not joining the group would be interested in all our waffle. On general posts (all the other non-months ones) I would assume that others would read it...

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258055 by moepsie
Replied by moepsie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ja dankie jul. nou kan ek jul meer van my vertel van die wat my nie ken nie. ek is nou 31 weke en 4 dae my due date is die 25 may en dit is my eerste baba dit is 'n dogtertjie. die geboorte sal 'n water geboorte wees o ja en ek bly in bloemfontein.

Dankie jul

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258054 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
WOW Haffie, dis amazing. Ek darem ook alles klaar reg en ek het nog 15 weke om te gaan. Maar dis n lekker gevoel as alles gedoen is en kan relax.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account