heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #257913 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haha Este ja ek ook, my man se mos ek moet dalk 'n sielkundige gaan sien want ek worry so oor al die dinge :P

Ekt ook met toer van kraamsaal gesien die kamer waar mens baba kry is reg daar by die kamers, sommer reg langs die algemene saal, eeeeeeeeeeeeeeeek.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257912 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi almal,

Este ek het kortmou oopknoop pj's by pep gekry...van al die plekke. Jy is net na my ek is vandag 34w2d.

Louis Leipold doen "rooming in" wat nou die nuwe ding is. Die baba kamer is vrek klein en daar kan net 4-5 baba le dan is die plek vol. So ek glo dat met besoek tye die baba by jou sal bly. Toe ons die hospital besoek gedoen het het hulle genoem dat daar darm 'n spesiale besoek tyd is vr die ouma's en oupa's...ek dink dis van 6-7 en besoek tyd is van 7-8.

Ek en ML het besluit dat hy die eerste dag/kraam dag by my gaan wees in die hospitaal en daarna weer terug gaan werk toe want anders mag hy ons net met besoek tye sien. Hy gaan dan sy 3dae p/leave vat sodra ons by die huis is. Dan kan ek "rus" en hy is daar om te help.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257910 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Julle ek lag nou lekker.


Este ek het NOOIT ooit gaan kyk hoe lyk die kraam saal nie so toe ek daardie ogend 4 uur incheck het ek NIKS geweet nie.... was soveel rustiger maar ja kan darem vir jou se dis glad nie soos in die movies nie hoor daaroor kan jy rustig wees... Die personeel was daardie dag ook GREAT ek wens nou al dat dieselfde nurse sal werk maar ja wat is die kanse en sy het maar net uit gehelp ....

Irene ons moet maar net knyp soos jy se tot dit ons en ons dokter pas... as dit maar net so maklik was ne.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257907 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle my huis dokter nou die dag nogals vir my gese dat hier van Mei - Julie is gewoonlik sy verlof tye, ek moet hoop hy het nie gaan jag daai tyd nie want hul glo vriende. Ek dink ek gaan maar volgende donderdag al die vragies vrae.... want o gonna netou skrik ek my dood.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257905 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja nee ek kan net nie n prentjie in my kop afspeel hoe alles gaan verloop nie. Toe ek by Paarl Medi Clinic bed gaan boek het, ek het ook nooit geweet die kraam deel is sommer daar by die kamers nie, dink die suster het gedink die vrou se oe rek net al hoe groter. Maar sy my net gese dit is nie soos movies wat mense so tekere gaan nie toe voel ek beter hahaha..... Ek is bitter dom met dit en weet nie wat te verwag nie. Tipiese eerste ma. Mense sal hul doodlag vir my seker. En Irene ek wonder ook heeltyd net oor daai wat almal met jou besigheid te doen gaan he hahahaha, dit net vreemde gedagte. Solank ek net n vriendelike dokter dan kry sal dit oraait wees sal my maar voorberei op die ergste. Ek lag nou eintlik vir myself hier met als wat ek oor wonder.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257902 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HAHAHA Este hy beslis een op sy eie .... weet nou nog nie of hy net gespot het en of hy ernstig was dat hy verlof gaan neem Junie / Julie nie my datum 1 Jul. kan wees dat hy net weer spot ek weet nie... Ek sal baie beslis knyp ... sien glad nie kans vir Dr C nie :blush: voel nie reg nie. En ML weier se dan is dit eerder keiser....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257901 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ha ha Este, ek het ook besluit ek gaan maar knyp en baba moet WAG. Ek is klaar so bang vir die storie (meer oor die feit dat so baie mense "up in your business" gaan wees eerder as vir die pyn), so dit sal vir my nou rerig nie baie cool wees om met vreemde dokter te doen te kry nie. MAAR op die ou einde sien mens die dokter eintlik net n kort rukkie in die hele proses, so dit is seker ook maar oukei!! My dokter het my darem wel verseker dat sy nie met incompetent dokters werk nie, so volgens haar is almal wat met haar roteer oukei.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account