heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #257899 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ag nee. Dit gaan nie baie lekker wees om ander dokter by mens te he nie. Nou net gewoond geraak aan myne (hy klaar een in sy eie) en dan kom hier n vreemde mens weer.... Ek sal maar moet knyp dat die outjie sit oor naweke :ohmy:

Nou die dag toe ek my bed gaan boek het toe wys die suster dat ek hom aan ander kant van bed moet stoot en dat my man dan op punt sit dat almal so half net oor die bed kan loer na hom en nie optel nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257898 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene Paarl MEdiclinic was BAIE streng besoek tyd is besoek tyd. En elke besoek tyd het hulle babatjie kom haal en in die "babakamer" gesit met die toe Blind dan sou hulle bv eers half 4 of half 8 die blinds oop gemaak het sodat die besoekers deur die glas na baba kan kyk... Ek was laaste paar maande by 2 vriendinne en baba was elke keer daar so ek glo dit het verander by Paarl Medi. my een vriendin het baie gesukkel met babatjie omdat so baie mense hom opgetel het en fotos ens geneem het.... Maar moet se al my vriende wat sal kom kuier redelik babas gewoont en sal hom dink ek los hahaha....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257897 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle ja babas is by jou whenever jy hulle by jou wil he. Ekt al baie by mense gaan kuier in hospitaal wat babas gehad het, die ma hou hulle gewoonlik vas en hulle is nog so klein en aan die slaap dat hulle nie gepla is deur die mense nie. So daaroor worry ek nie :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257896 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Este, ek dink dis nog ek en sy wat daaroor gepraat het dat my dokter vir my vroeg in swangerskap al gese het dat sy en die ander ginekoloe by my hospitaal op naweke op rotasiebasis werk, so as ek kraam op naweek wat sy nie aan diens is nie, gaan ek ander dokter he.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257895 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Kan glad nie verkeerd gaan met daai nie en soos jy se kan lekker rondloop

Toemaar ek se sommer weer ek vir Dr gevra hoe werk dit as jy oor naweek kraam ens toe se hy die hospitaal sal hom altyd eerste kontak indien hy beskikbaar is kom hy dan dit is letterlik net indien hy nie in die dorp is of besig is wat hy nie sal uit kom nie dan kom die dr wat op roep is uit om bevalling te hanteer.

Ook in die verlede weet ek was die babatjies glad nie besoek tye by jou nie dit lyk my het ook verander mens het mos gewoonlik die laaste halfuur deur die ruit na die babas gekyk maar klink my nou bly babatjie heeltyd by jou .... wat my gepas het was dat babatjie nie besoek tyd by my was nie aangesien almal dan wil optel en vashou wat babatjie onrusitg laat...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257894 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sover wil ek probeer vir normaal kraam as kan. Het vir dr gese dit is my eerste keuse maar as hy sien ons moet eerder nie gaan ek nou nie aanhou dat ek wil nie dan moet hy maar keiser. Het nie gesien nie, sal bietjie terug gaan en gaan kyk wat jy geskryf het. Hoelank terug was dit min of meer wat jy gepost het? Dan gaan soek ek gou.

Ek het nou die dag nogals gedink ek moet van daai toppies gaan kry en broeke want kan dan met dit ook lekker rondloop en daai broeke is baie gemaklik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #257893 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Este ... welkom terug.... ;-)

Ai man weet presies waarvan jy praat met ML op plaas. My man self plaas bestuurder in vrugte bedryf en ja soos jy weet was dit nou SUPER HOOG seisoen vir hom ... en vol dag werk maak dit nie juis makliker nie ne.... Ek baie bevoorreg om halfdag te werk dit maak soveel dinge makliker

STERKTE ek hoop daar kom nog n engel oor jou pad... dit sal great wees as jy iemand by die huis kan he dan is al die huis werkies ook klaar as jy by die huis kom middae ....

WOW 33 weke - gaan jy probeer vir normaal? Het jy gesien wat ek gepost het re Dr van naweke kraam ens? Weet nie of jy ooit daaraan gedink het nie naweek kraam ens?

Jy moet kyk of jy nie dalk iewers strappie borsvoed toppies kan kry nie ek het daai tyd met my seuntjie dit gebruik as PJ"S en oefen broeke van Mr P .... great gewerk. "Gelukkig" hoef ek nie die keer te worry oor knope ens nie aangesien ek weet ek kan nie borsvoed nie maak dit net soveel makliker om PJS te kies.

So jammer om te sien van die sooibrand en die slaap ... STERKTE nie meer lank nie....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account