heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #257011 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek bid! Die kar ding is dalk nou net die duiwel wat lustig is,voel net of alles gelyk gebeur! Begin vanaand met voorgeboortelike klasse so dis iets om na uit te sien! Gaan net fokus op die goeie goed. :woohoo:

Irene, ek het dokter gevra of sy nie te groot is nie? Ek is bang sy raak te vinnig te groot vir normale geboorte, maar hy se dis baie gemiddelde gewig wat sy nou het. Ek moet ook vir jou se dit voel vir my of sy binne 2 weke so baie opgetel het. Voel of ek wakker geword het een dag en my maag was groter! :silly: Dink nie jy hoef bekommerd te wees nie. :P

Gogga, ek is jammer om van die pead te hoor! Dokters is ook net mense ek is oortuig hy sal julle inpas aangesien julle al by hom was? Vra net, ek kan nie dink dat hy nie n vergunning sal maak nie. Hoop jy kom reg.

Volgende moet ek by die voorgeboortelike klas uitkom 19.00......een ding op n slag! Sal my man se broer vra om gou te kyk na my kar hy is goed met sulke goed. Dalk ietsie klein wat nou net op die verkeerde tyd kom krap! :cry:

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257005 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai Gogga,

sterkte man! ons gaan glo dat hy dit vir julle sal doen :heart:

LizeMari, ek stem saam Irene, partykeer is dit net ietsie kleins wat vinnig reggemaak kan word en nie baie gaan kos nie. glo my, ons het issues met karre gehad al van ons troue af... dit is asof dit ons net volg. ek weet van langs die pad sit en wag vir iemand om te kom help terwyl swanger, en karre se engins wat pop en jou langs die pad laat staan, tot pap batterye... ons huidige kar se battery moet vervang word, dit kos R4000 (spesiale BMW battery :pinch: ) sterkte girl!! ek weet dit is nie lekker nie. :heart:
The following user(s) said Thank You: LizeMari

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257001 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Toe ek nou vir ML bel om in te lig oor di pediater situasie...breek di dam se wal....dat ek nie eens verder kon praat nie.... :cry:

As ek ped net gesien kan kry...want op die tel kry ek hom nie in die hande nie.

Hyt 16de Maart checkup vir sy koppie se meet...so ek moet daai ogg bel en hoor of hy beskikbaar is en hoelaat...

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #257000 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
LizeMari, ek kry ook sulke huilerige dae - haat dit as als verkeerd gaan!! Ek ken ook die kar-storie, verlede jaar net voor ons troue (waarvoor ons self betaal het) het albei ons karre gebreek - my man sn was R15000!!! My kar het ook ruk terug n snaakse geluid gemaak en toe is dit darem nie erg nie, so dalk moet jy net laat iemand net vinnig kyk wat die fout kan wees! My man is ook SUPER besig by sy werk, hy moet basies alles doen, so ek voel sommige dae so op my eie met al die baba-goed. Voel sleg vir sy part so wil maar nie dit met hom op bring nie!!

Sjoe, jou baba weeg al baie, dit maak my nou skoon op my senuwees, myne was op 26 weke 780g, so ek hoop syt ook al baie opgetel. Ek gaan Saterdag vir die 4D scan so sal dan sien!!

Gogga, ek stel ook voor jy praat met jou dokter, soms maak hulle uitsondering!!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: LizeMari

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256999 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Gogga!





so jammer om van jou ML se Ouma te hoor. En dat A nie lekker is nie...

Kan jy nie met jou Paed praat dat hy jou nog sien nie, jy is mos op sy boeke? en hy ken julle geskiedenis?
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256998 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle.
Hierdie mamma is nou sommer emosionele wrak...

Gister is ML se ouma oorlede.

Alexander is vir die eerste keer is sy 14maande siek...

Ekt nounet uitgevind my seuntjie se pediater sien nie meer buite pasiënte nie....en dis vir my belangrik om by hom te bly want ons seuntjie is gebore met groot hemangioom op sy regterhand en arm...en ook het sy fontanelle al op baie vroeë ouderdom toegegroei...so ons moet elke 3maande ingaan vir checkup.

Hoe nou gemaak....en hy is uitstekende pediater. Ek wou gehad het hy moes bystaan met my keisersnit ook in Junie.... :cry:

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256997 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Julle!!!

Ek was vanoggend by my gynea! Sister Sarah het heeltyd duim gesuig terwyl ons scan, sy weeg al 1.2kg op 28 weke en ons het n mooi 'foto'gekry van haar gesiggie/profiel van die kant af. Vreeslik opgewonde!

Bietjie huilerig vandag, my kar maak n nuwe vreemde geluid en my arme man het n deurmekaar tyd by die werk.....so dis bietjie dol die kant!

Nietemin nou die dag met my sussie gesels oor borsvoed, sy se mens hoef niks voor die tyd te doen nie, net oplet na jou dieet terwyl jy borsvoed: healthfulmama.com/2012/05/what-to-eat-wh...while-breastfeeding/
Dit maak nogal vir my sin, as jou melk vir baba gaan crampe of winde gee gaan hy/sy mos nie wil drink nie. Behalwe dat dit vir mamma nie lekker is om te sukkel met knoeierige baba nie.

Nou-ja dis my stuiwer in die arm beurs!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account