heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #257049 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Juandre 4 daggies oud - hy het prem klere aan hy het 2.49kg geweeg en was 45cm lank

Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257047 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hi julle,

wat julle ook kan doen as daar nie baie maternity is nie. is om by pep een van die minder duur plekke t shirt tipe bloesies te koop in 'n nommer of twee groter. sodat die boepie kan pas. ek het dit gedoen. dit is baie goedkoper as om maternity wear ten duurste te koop. ek pop gereeld by mr p in om te sien of hulle iets nuuts het. anders is die ander roete maar wat ek doen.

Ek het ook nog niks gekoop behalwe 'n paar pakke doeke... :blush: ek dink ek moet ml die naweek aansit dat hy my help soek na die ander goed wat veeeeer weg gebere is :silly:

jong, ja, om 'n baba van 2.9 te he is klaar klein, en die skok was groot toe Juandre kom en 2.49 weeg. hy het nie eens regtig boutjies gehad nie. sy bene het in sy heupe begin... maar hulle is tawwer as wat ons dink. dit was maar 'n aanpassing. ek sal kyk of ek 'n foto kan kry van hom waar hy net 'n paar dae oud was... en kom post. maar wat ek wou se is dat mens so vinnig aanpas. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257046 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het sover meeste goed geleen. Het jy nie iemand by wie jy paar goed kan leen nie?

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257045 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My grootste issue is dat ek nou somers goed kort vir dalk n maand en n half dan winter ek is bitter koulik so weet ek gaan begin koud kry voor die winter werklik hier is

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257044 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek is seker die enigste een wat nog niks gedoen het nie...Nog niks reggekry of uitgepak of gekoop het nie...Die feit dat ek heeltemal bankkrot is het seker iets daarmee te doen :cry:

Maternity klere is my probleem ook - ek wil nie geld spandeer op iets wat ek net drie maande gaan dra nie, maar my 4 outfits raak nou vervelig!!!

Sjoe 3xmom - 'n 2.5kg babatjie is klein!!!Was jy nie bang jy breek hom nie?

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #257043 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene met jou wat so op die "bol" is met alles PJ's al ens voel ek regtig ver agter die tyd... Seker iets om na te begin kyk veral nou met Woolies se sale, baie goeie idee om daar te kyk vir broeke. Vir nou is maternity klere my probleem... soek lekker los toppies die gewone stywe toppies trek nou op en ek haat dit as my "pensie " uit steek

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #257017 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Armandt het 601g geweeg op 22 weke. ek hoop vir 'n klein baba. ek gaan eers weer die 17de op 27w vir 'n scan... so kan nie wag om te sien hoe hy gegroei het nie.

ek sukkel regtig om te eet met die swangerskap. ek is net nie honger nie. behalwe as A deur 'n growth spurt gaan. soos die week... dan wil ek alles eet.... :unsure:

Irene, ek dink jy moet nie te veel worry oor die gewiggies nie. Onthou die afmetings is nie altyd akkuraat nie. die oggend toe Juandre gebore is het hy 3kg gemeet, toe hy gebore is 3uur daai middag toe het hy 2.49kg geweeg. maar hy is 'n fyn outjie. (aan die buite kant :P rowwe jack binne :P )

www.babycenter.com/average-fetal-length-weight-chart

Ek dink jou meisiekind gaan dalk net fyn wees. ;) maar geniet jou 4d Saterdag!! ek gaan die week van die 17de bed boek en afsprake maak vir die 4d... kan nie wag nie :rock: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account