heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #256981 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle!!

Lol Dolla, ek het gedink nr 1 is perfek vir my :P :woohoo:

Ek het ook nipple shields gebruik met my seuns. Pigeon het 'n lekker sagte ene, Avent sinne was baie hard en Juandre het niks daarvan gehou nie, ek wil graag die keer 'n Tommee Tippee kry. hulle lyk ook lekker sag.

PJs vir hospitaal dink ek Twinkle se idee is 100%. mens beweeg so baie rond tussen baba kamer met bad tyd ens, dat mens nie elke keer 'n kamerjas wil aantrek nie. Ek gaan ook vir my van daai broeke en toppies kry. dit werk lekker. ek hou inelkgeval nie veel daarvan om heeldag al dag in pjs te wees nie.

Twinkle, ek stem saam daai maternity pad is aaaaaaaklik!! en ongemaklik, ek het ook oorgeskakel na die gewone tipes toe.

Julle kan julle glo meeste van ons is al oor die halfmerk of amper daar?!

My wors klim deesdae baie oor my en het nou skielik weer by ons op die bed begin slaap.... (hy slaap gewoonlik by die seuns) hulle se mos jou troetel diere voel dit aan - party raak mos erg oor jou en ander verwerp jou .... die ou is deesdae (nagte) iets yslik, hy sit weer skoot en brom vir die kinders as hulle hom wil vat.... hyt tot 'n liefde vir ml ontwikkel (die twee hou normaal weg nie baie van mekaar nie :P )

vandag gaan dalk bietjie warmer wees as gister, maar dit is darem nog bietjie hanteerbaar, hoe gaan dit met julle kaapse dames?

Julle moet 'n awesome daggie he!! :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256971 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle

Hoop dit gaan goed. Waar gaan die tyd heen....

IreneL sien jy het gepost re die hospitaal "PJ's", ek het daai tyd sommer daai "los oefen broeke" gebruik wat ek by Mr Price sport gekoop het wel na die kraam was dit los. As toppies het ek strappie breast feeding toppies gebruik (kon toe nie borsvoed nie) Oor die die "doekies' ( :sick: :sick: ) ek het letterlik net n paar van die maternity doekies gebruik dit was super aaklig en toe gebruik ek sommer gewone doekies gebruik (die night ene wat langer is ) tmi ....

Sien alklaar nie uit na daai deel van die kraam nie :sick: :sick: :sick:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256966 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie, BAIE DANKIE ek gaan haar verseker opsoek. Ek het steeds maar weer die nipple guards gaan koop en vat dit die keer saam hospitaal toe. Met A het ek vir 3 dae gesukkel voor iemand voorgestel het ek probeer dit...A het baie goed geborsvoed met dit. Ek het ook nooit seer nipples gehad nie wat 'n plus was.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256964 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla, vir borsvoeding hoef jy regtig niks te doen vir voorbereiding nie. Geen sonsittery nodig nie, geen room voor die tyd nie. Kry wel suiwer lanonlin vir wanneer jy begin voed. Leana Habeck is 'n verskriklike oulike IBCLC, en sy het die eerste Maandag oggend van elke maand 'n borsvoedings bymekaarkom in Somerset Wes. Sy is dierbaar en was my go to person met my seuntjie, en sonder haar sou ek nooit ooit 21 maande van borsvoeding kon maak nie. Sy is briljant. Die belangerikste van borsvoeding (pynloos) is latch en alignment. En die personeel in die hospitaal is useless wat beide aanbetref. So kontak haar gerus!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256954 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hahaha... :laugh:

3xmom dit lyk of dit kan werk maar ek weet nie of ML so baie daarvan gaan hou nie.

Ek het ook hopenlik nog net so +/- 50 dae oor maar ek moet se ek kan nie kla nie. Anders as die pyn in my boud is ek nog nie regtig ongemaklik nie ek slaap redelik goed met al my kussings om my. Dit voel regtig of ek nie so swaar dra soos met A nie...dalk is dit omdat ek reeds die extra kg'e gewoond was.

Julle moet almal 'n heerlike aan he...ek is sooooo verlig dat dit nie weer so vrek warm is soos gister nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256952 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
heheh, jip Ilse ek stem... die slapery maak mens klaar. my heupe is al klaar seer en ek is nou maar eers amper 25w... ek wil nie weet hoe dit gaan wees ook 10 weke van nou nie....

sterkte man, het jy darem 'n preggie pillow of kussings wat jy om jou kan pak? help darem bietjie.

ek dink ek soek so iets:






:P
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256938 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal :-)

Gaan heel oraait hier by my, nog 43 slapies :P

Sjoe, maar ek sukkel met die slapery, al vir 'n geruime tyd, maar dit word beslis erger. En as een persoon nog vir my gaan se "slaap en rus terwyl jy kan", gaan ek hulle knoop.

Ek het 'n lysie gemaak van goedjies wat ons nog kort, sal vandag so bietjie na werk gaan shop. Ek het ook gedink dat ek wel nou seker ons tassies moet pak.

Ek sien dis darem bietjie koeler vandag in die kaap, hoop regtig die brande kan ook onder beheer gebring word.

Geniet die dag!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account