heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #256935 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
more more!

hoop julle het 'n fantastiese daggie!!!

Hoe gaan dit met almal?

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256913 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My gynie het vir my gesê met vorige swangerskap dat ek nie te veel of te vroeg moet karring met my nipples nie,want dit kan kraam aanbring...dink ek kon na 35weke hulle bq bepanthen smeer.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256909 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla, my vriendin het vir my gese sy't haar boobs getan in die son, en dit het vir haar gewerk, hahahaha ;) Syt glad nie seer of stukkende nippels gehad nie....

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256908 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla - ek kan nou nie juis raad gee oor die borsvoeding nie, ek sien daar is 'n artikel in die nuutste baba en kleuter oor voorbereiding vir borsvoeding, maar ek het dit nog nie gelees nie.

Oor jou pubisbene - dit is die hormoon relaxin se skuld wat alle spiere en ligamente in jou liggaam laat ontspan en rek en dit kan dan lei tot daardie vreeslike pynlike pubis disfunksie. Ek sukkel erg daarmee al sedert Januarie toe ek geval het. Dis baie eina, jy kan daaraan dink om vir jou 'n maternity belt te kry, dit hou mens so bietjie bymekaar en maak dinge meer draaglik.

Maar ja, dis voorbereiding vir kraam daardie...

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256906 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Okay...

My eerste vraag is oor borsvoeding....ek het inverted nippels. Ek het vrek baie melk gehad met A en glo dit sal seker dieselfde wees met E, ek het haar geborsvoed deur van daardie nipple caps te gebruik, MAAR nou het ek die laaste maand nuut gevonde nippels :blink:

ML kan dit ook nie glo nie... wat se voorbereiding ens moet mens doen? Hulle is tans VREK sensitief en voel amper rou.

2de vraag...dit voel vir die laaste 2dae of my skaambeen middledeur gaan breek, veral as ek omdraai in die nag. Is dit maar net my liggaam wat voorberei vir kraam of moet ek my dr bel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256901 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja ek sien baie uit na Saterdag, baie nuuskierig daaroor. Maar ja ek dink ek sal vreeslik annoyed wees as ek deur kraam gaan net om dan te moet keiser....ongelukkig gebeur dit met baie mense, so ten minste het jy 'n keuse wat dit betref!!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256900 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis wat ek ook dink en al gehoor het Irene & Twinkle - ek weet ook nie van suksesvolle induksies voor 40 weke nie. My een vriendin het op 42w 'n induksie gehad wat gewerk het.

Ek wou nog altyd normaal kraam, maar ek wil beslis nie vir ure in kraam wees (en blykbaar is dit nog meer pynvol) en dan eindig dit in 'n noodkeiser nie - dan gaan mens mos nou deur beide maniere vir een geboorte :S .

Irene, jou babatjie groei darem nog die heeltyd, so ons hoop en vertrou dit sal so aangaan. Jy sal darem SAterdag mooi kan sien, by die 4D meet hulle weer regtig alles mooi in detail.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account