heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #256897 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek stem, 'n induksie is elke geval nie 'n "natuurlike" ding nie, en in meeste gevalle werk dit nie (daar is wel uitsonderings)...net ook gedink met jou bloeddruk is dit dalk nie goeie idee nie. Ek is ook baie anxious oor my opsies want ekt gelees as 'n baba kleiner as normaal is dan kan normale geboorte ook baie stres op hulle hartjies sit. Maar oukei my dokter is nog nie bekommerd nie so ek sal maar net na haar menings luister.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256896 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla jy weet mos jy kan enige tyd jou vragies vra...

Ilse ja nee ek sou ook se keiser... persoonlik is ek nie n induksie aanhanger nie weet daar is ander gevalle maar ek het nog nie van een induksie gehoor wat op normaal kraam uit gekom het nie was elke keer n nood keiser - voel dit maak net die hele proses soveel langer.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256894 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla, vra jou vragies :-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256893 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja Irene, ek is maar bang met die bloeddruk, dit hou net aan styg en teen 16 April sal ek 37w5d wees, so beslis nie 'n ideale tyd vir 'n induksie in my opinie nie.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256888 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Dames,

Ek het vandag 'n hele paar vrae...party is dalk ook bietjie over sharing. Ek weet net nie regtig wie anders om te vra nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256886 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek sou ook eerder keiser oorweeg in so geval, klink net vir my veiliger ook, maar ja praat maar weer met dokter!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256885 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee, ek het nog nie finaal besluit nie, maar op die stadium leun ek meer na 'n keiser. Ek sal Maandag weer met my dokter praat daaroor.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account