heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #256877 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse, het jy al besluit oor induksie of keiser?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256874 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Hoe gaan dit vandag? Andie, hoe gaan dinge by jou? Lagogies?

Ja Irene, ek dink sy is 'n kelin reusie ;-), baie lank!

Dis nog 44 slapies tot 16 April, tyd stap darem so bietjie aan. Ek is juis besig om nou nog 'n lys te maak van klein goedjies wat ons nog kort. Noudat my ooievaars verby is mag ek weer koop - alhoewel ek volgende week nog een by die werk gaan he :-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256864 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo mammas...hoop julle dag was nie te dol en warm nie.

Aan die kaapse mammas wat dit kan maak vir ons eerste koffiedate,
Dis Saterdagoggend 10h00 by Eaglevlei.
Sover is dit...
Dolla
Twinkle
Haffie
Gogga
Wie kan ons nog join?

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256846 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wow dis 'n goeie gewig Ilse!! Sy klink lank ook!

Ek hoop maar net sy le nie weer met haar gesig agter my naeltjie nie, dan wys daar net so groot blop op die gesig!! Ek dink ek sal net ook meer gerus voel as ek gaan - die plek waar ek gaan kyk ook weer na als, of als reg lyk ens. Sal ook graag idee wil he van hoe lank sy is, daaroor is ek sommer net nuuskierig!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256845 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene - ek was 28 weke met die 4D en my babatjie is baie groter as jou kleintjie en ons kon baie mooi gesien het - so moenie daaroor bekommerd wees nie. Op 28 weke was myne blykbaar al 44cm lank en 1.6kg.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256839 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek gaan Saterdag vir 'n 4D scan by Peek-a-Babe, sien nogals uit! Hopelik kan ek iets sien die keer. Op die gewone scans begin sy ook nou eintlik te groot raak om veel te sien! Sal ook lekker wees om op 4D scan weer te kyk na haar size en mates ens.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256837 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more

HOop julle het naweek geniet...

Andie gou gesond word....

Ek is nou al goed moeg vir die wind. Die naweek was net te erg. Gister amper depro geraak. EK haat dit om binne die huis te wees heeldag maar gister het die wind seker gemaak ons sit nie n voet uit die deur nie ... en vanoegnd waai hy voort....

Woensdag 23 weke vir my .... moet seker maar nou begin dink aan die gordyne ens. Dit vat ook 2 weke om te maak maar sal darem n begin wees.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account