heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #256835 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle,

Nee wat dames hier in die kaap vrek ons nog so bietjie van die hitte...voel of Herfs nog maande weg is.

Ek en sussie skop alby nog hoog. Geen tekens van vroeg kraam op die stadium nie... :) Wonder soms of sy ok is veral as ek haar vir lang rukke nie voel nie maar dan maak sy weer 'n move en dan voel ek weer heel gerus. Ek is vandag 31 weke.

Ek hoop almal van julle geniet die "wonderlike glow" in hierdie week.

:rock:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256830 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More More almal.

Mens kan sommer voel die herfs is hier. heerlike koel oggend in Centurion!!

Ilse so bly weereens dat jy n heerlike ooievaars gehad het!!

met my gaan dit ok. ek kry nou nog kort kort pyne oor my niere, maar ek kyk maar uit vir tekens, gaan pieps gereeld en drink baie water, selfs deur die nag. en is versigtig en vat dit maar rustig.

Andie, Lagogies, Dolla! hoop dit gaan beter met julle

julle moet 'n heerlike daggie he!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256821 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More dames

hoe was die naweek gewees? Kan julle glo ons staan aan die begin van die herfs?

My naweek was natuurlik baie lekker met die ooievaarstee en al die baie geskenkies wat ons klein babatjie gekry het :-).

Hoe gaan dit met al die mammas wat ook bietjie probleme gehad het? LAgogies, Andie, Lisa, Dolla?

Lekker maandag vir almal!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256813 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis NAAAWWWEEEEEEEEKKKKK!!!!!


Geniet dit en Rus uit mammas.


xxx

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256800 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
GENIET JULLE NAWEEK.... PAS JULSELF OP!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256788 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie Gogga - jou brein werk nog duidelik!! Ek het my datums gaan invul.

Ons moet ook weer by mekaar kom as almal se babatjies hier is!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256784 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle!!!!!!!!! Ek sukkel nog met die Lilypie dingetjie,maar nevermind. I s mal besig by die werk op die oomblik, en gaan nog wees tot baie kort voor Leah se geboorte!

Was bietjie stil gister met die malhuis by die werk. Hoop julle het n heeeeerlike naweek. Ek beplan om baba kamer te doen en baie te slaap, ek is vrek moeg!

Wou ook net hoor by julle, of liewer laat weet. Ek het n baie oulike bediende wat Xhosa is en van die oos kaap, sy kan lees en skryf en maak super mooi skoon. Sy is by my op n Woensdag en ek wil haar graag help om die hele week vol te maak sou een van julle belangstel.

xxxxxxx

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account