heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #256749 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
PS: Ek weet ook nie of dit sal werk nie...ek drink nie wyn nie :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256748 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haha dit kan jy weer se Dolla, ek voel ook so!!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256747 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
OMGoodness....ek wil graag normaal probeer maar ek is VREK BANG!!!

Dalk moet ek solank 'n bottle wyn in my tas sit sodat ek versterking kan he as my moed my begewe :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256744 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Met my eerste bevalling het die dr die heletyd kom check het hom gereeld gesien ... maar ja op die heeleinde het hy die bevalling hanteer.

Baie van die hospitale / gynies wil nie n doula of vroedvrou by he nie ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256742 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Die dokter is met kraam net daar vir die einde ja, en as jy epiduraal moet kry. Die suster doen meeste van die werk maar ek dink darem hulle weet wat hulle doen en hulle is veronderstel om die dokter op hoogte te hou. Stellenbosch se MediClinic is baie goed. Baie keisers word regtig gedoen oor probleme opduik....jy kan net met jou dokter ook daaroor praat, dis op die ou einde hy wat keiser sal aanbeveel indien dit gebeur.

Ek wil nie 'n doula of iets he nie, ek dink dit sal my irriteer. Ek dink selfs my man sal my irriteer, haha! Sal maar net luister na wat die suster en dokter se. As ek voel die suster / personeel tree nie reg op nie sal ek anyway aandring op 'n ander suster of so iets, op die ou einde van die dag betaal jy die hospitaal.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256741 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Stellenbosch medi clinic het 'n keisersnee rate van meer as 80%...En dr glo net daar vir die heel einde? So ek voel nou bietjie onseker... Ek dink nie die hospitaal personeel sien te veel normale bevallings daar nie :P

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256740 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ek gaan ook net my Dr en haar span en ML he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account