heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #256738 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee wat gaan maar net die dr he ML (teen sy wil) en die "nursie" wil nie nou al se ek hoop ek het so n nice nurse by my soos met my seuntjie nie... Ek dink van te veel HOOP kry ek die teenoorgestelde haha

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256737 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wie beplan die hulp van 'n doula of 'n privaat midwife?

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256736 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Vir die wat natuurlik wil geboorte gee ;)
www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC1804305/

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #256720 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More More Julle!!

sjoe die week sleep sy voete. eks klaar moeg vir die week.

hoop dit gaan goed met almal. :)

LizeMari het jy reggekom met daai ticker van jou?

Kan nie wag vir volgende week nie, ML begin sy nuwe werk :rock: sien so uit daarna.

ek het weereens nie 'n wonderlike aand gehad nie, my rug is maar nog seer oor die niere gedeelte, ek sit met hoofpyn, die die lieflike morningsickness heks is terug :sick:. dan is ek moeg, flippen moeg ek wil net slaap.

Christo het begin bulletjie rugby speel, ons oefen Maandae en Woensdae 17:30, julle, dit is so flippen cute!! By die skool waar hy is speel hulle bulletjie rugby van GR0 tot Gr2 en dan van Gr3 af eers regtige rugby. hy was so dissapointed to die afrigter vir hom se ons gaan nog nie die bal skop nie, want dit is al wat hy wil doen. hy wil die bal skop hehe :laugh:

Anyhoo... lekker daggie almal, more is Vrydag!! :woohoo:

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256682 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
LizeMari - hier is 'n link na stap vir stap hoe om jou ticker te doen:

www.moomie.co.za/20-welcome/166204-creating-a-ticker

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256675 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
LizeMari het jy die ticker se link gecopy en paste en in jou signature gepost? Ek moet elke keer vir raad vra daaroor want ek doen dit elke keer verkeerd (ek het myne so twee keer verander), as ek reg onthou was dit Andie wat elke keer vir my kon se hoe om dit te doen!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256674 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ha ha plesier LizeMari - lag nou lekker oor die vanilla!! Mense kan regtig mal raak ook sulke klein goedjies ja, dis so snaaks en ook n rede hoekom ek nie daai groepe op fbk wil verlaat nie - die Mamahood Cape Town ene is die beste, die goed wat van daai vroue se laat my lekker lag! Ek stuur gereeld screen shots daarvan vir my nefie dan wil hy iets oorkom :p Ek het nou die aand pasta gemaak met bietjie (soos in bitter min) witwyn in - gedink ek moet dalk 'n foto neem en op daai groep post net om te sien hoe die mense van hulle koppe af raak!! Ekt selfs nou die dag gaan sushi eet want ek kon net nie meer uithou sonder dit nie (wel by 'n plek wat ek weet altyd skoon is ens).

Ek gaan dinge vat soos dit kom, al is ek bang vir normaal kraam. Ek dink ek is so bang daarvoor oor ek glad nie 'n verwysingsraamwerk daarvoor het nie - ek en albei my sussies is met keisers gebore en my ma was nooit spyt daaroor nie (ek moes so gebore word oor ek laat was en induksie het nie gewerk nie). En dan weer soos ek se is my nefie SUPER pro-normaal kraam, in fact, hy se hy verkies dat vrouens nie epiduraal vat nie (HA HA HA)...maar tot op 'n punt, as dinge 'n kans het om verkeerd te loop dan vat mens nie kanse nie. Ek wil nie te veel daaraan dink nie juis oor enige iets kan gebeur en ek wil nie myself opwerk as iets nie uitwerk soos ek beplan het nie.

3xMom, dis crazy dat hulle nie 'n naelstring om die nek as gevaarlik beskou nie!! My goeie vriendin wou so graag normaal kraam en het regtig probeer, tot dokter vir haar gese oukei tot hiertoe en nie verder nie hulle MOET nou keiser - toe baba uitkom was naelstring om sy nek en hy was al blouerig in die gesig. So ek vat eerder die kans dat die dokter net "lui is" / "kans vat"/ "haastig is" eerder as wat ek die kans vat wat my baba sal benadeel.

My dokter is in elke geval ook pro-natuurlik. Syt gese my baba is bietjie klein maar solank sy elke week gewig optel gaan sy nie daaroor worry en haar uithaal totdat sy dalk ophou groei nie. My afspraak op 35 weke is 45min lank, dan bespreek sy al die opsies met mens.

Ek sal nog kans sien vir normaal, maar oi wei ek is tog so bang daai epiduraal werk nie - ek dink ek sal dan moord pleeg! Hahahaha

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account