heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #256619 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Julle!!!

Ek woon in Sonstraal Hoogte op die stadium en ek is 27 weke swanger. Werk in Stellenbosch as n Argitekstegnoloog. Ek figure nog bietjie die site uit en kyk of ek kan sin maak van alles
Baie handig!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256618 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dit is so. Maar mens moet rerig probeer om 'n open mind te he - ongelukkig kan enige iets gebeur en mens se birth plan werk nie altyd uit nie. Net solank jy op die ou einde doen wat die beste is vir baba. Party mense kry depressie na die geboorte oor hulle so ingestel was op 'n sekere soort geboorteplan en dan werk dit nie uit nie, dit het met my vriendin gebeur.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: LizeMari

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256617 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek is baie gelukkig met die idee van normale geboorte MET epiduraal natuurlik, dra ook baie klein. Dink gedurig aan alles wat kan verkeerd gaan en veroorsaak dat ek n keiser moet kry (wat ek nie wil he nie)
Dan stop ek myself en fokus op iets anders......
Dis so exciting om swanger te wees en uit te sien na die nuwe lewetjie MAAR mens is maar net mens om aan die goed te dink

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256615 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
LizeMari my baba is klein, so ek het nie 'n verskoning vir 'n keiser op die stadium nie :/ Ek is ook baie bang vir die normaal kraam storie, ek verkies om nie daaraan te dink nie!! Hahaha

Ek is by Dr Dalla by Cape Gate.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256613 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla, die 8ste kan werk vir ons, maar dan sal ek graag vir Pappa ook wil saamsleep. ek is nie op die whatsapp groep nie, so laat maar weet!

LizeMari, ek dink almal is maar bang vir kraam, want daar is net soveel wat jy nie kan voorspel nie. Maar probeer dink aan die goeie uitkoms aan die einde!! Ek is desperaat vir normaal kraam ipv keiser die keer!!! Al is ek bang, is dit definitief die beter opsie van die twee (vir baba in elk geval)!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256612 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek is baie bang vir kraam. My dokter is Dr. Arend van den Heever by Durbanville Medi-Clinic. Ek weet dis baie keer sommer silly goed wat mens bekommer, maar dit vat nie die worry weg nie. :cry:

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256610 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het die 8ste Maart (na kerk) voorgestel maar nie regtig terugvoer ontvang nie.

Ek wil ook die Dischem sak he maar ek is reeds 30 weke :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account