heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255611 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het nog nie die dokkie gekyk nie, maar dit is absoluut roekeloos en nalatig om nie jou kind in te ent nie. Dis nie net onregverdig teenoor jou eie kind nie, maar ook teenoor die groter gemeenskap en sover as die wereldbevolking.

Haffie, jou seuntjie is bitter cute so tussen die wingerde!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255609 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Kan nie glo die mannetjie is amper 2 nie. Net die ander dag het ek hom voel skop soos die kleintjie...

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255608 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek is nie 'n fan daarvan as mense nie hulle kinders inent nie. Daar is net nie meetbare bewyse dat inentings wel al daai goed veroorsaak nie - die man wat al die rumours begin het is uitgevang is n fraud en het dit erken. 'n Siekte soos masels is baie, baie gevaarlik vir kinders wat nie inge-ent is nie, mens raak verskriklik siek, en as dit binne-toe slaan is daar niks wat hulle vir jou kan doen nie. Mens kan steeds masels, waterpokkies ens kry al is jy inge-ent, maar in n baie ligte graad. Daar is ook nog geen meetbare bewyse oor wat presies outisme veroorsaak nie en hierdie "scare" daaroor met inentings is begin deur daai ou wat as n fraud uitgevang is. ek weet party kinders kan allergies wees vir inentings maar dis n baie klein persentasie - mens moet maar besluit of jy dit wil waag, of wil jy die kans vat dat jou kind n ernstige kindersiekte kry wat selfs erger gevolge kan he. Daars nou juis n moerse outbreak van masels in Amerika omdat so baie mense nou nie hulle kinders inent nie.

My vriendin se seuntjie is in n speelgroepie waar n ander kind, wat nie inge-ent is nie, duitse masels gekry het en toe amper al die kinders aangesteek het, insluitend haar seuntjie - en sy het n pap babatjie by die huis wat nog nie inge-ent kon word nie. Sy kon toe nie na my verjaarsdag toe kom nie oor ek swanger is (ek is immuun, maar sy wou nie die kans vat nie, wat as ek nie meer immuun was nie?) So dis maar n groot waagstuk om nie kinders in te ent nie, voel ek.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255606 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jip

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255605 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Oh wag bedoel jy die dokumenter oor inentings?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255604 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
nope waaroor gaan dit?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255601 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Het enige van julle al die Silent Epidemic gekyk? Ek het dit gister aand gekyk en....hmmmm.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account