heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #255802 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Yes ons is by n Netcare hospitaal. Gaan ons Ante natal ook sommer doen deur Storks nest, begin die 20ste APril met dit. Hulle blykbaar baie gooed.

Is dit veilig vir my om voltaren room te gebruik. ek kan nou voel waar ek daai spier gerek het vanoggend en dit is definitief n ligament of spiertjie wat seer gekry het. So wil iets op smeer en gaan le dat dit gesond kan word.

Kleintjie is ook so woelig vandag. Weet nie of ek links of regs moet vryf nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255794 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
dit is my bday. ons gaan na 'n maatjie van Christo se bday partytjie toe (verjaar ook saterdag) en verder maar net rustig wees.

miskien dalk 'n fliek later of uiteet, sal maar sien hoe lyk die restaurante.

ps. ek hoop regtig dat die uif uitgesorteer is hierdiekant. ek het genoem van die u filling... eish, ek hoop nie eks in vir 'n surprise nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255792 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Volgens wat ek van my dr verstaan het, het sy ook 'n spesifieke span dokters saam met wie sy werk vir die bevalling. Natuurlik na dit sal mens jou eie pediater ens kan kies indien jy nie tevrede was nie.

Shame HB, dit klink eina, maar al daardie pyne en skete en dinge kan baie seer en ongemaklik wees! (Dankie vir die kompliment, lekker rond nou)

HB - die prys by die 4D scan is R800, maar ons het R600 betaal omdat ek wel op 'n medies is en by Kloof gaan kraam (ek verstaan nie mooi hoekom nie). MAar ja, dit was toe R600. Ons het niks bygekry nie, so ek dink jy het 'n bargain daar beet ;-).

Ai Irene, mens kan so sukkel met die medies partykeer. Ek stem dat hulle jou hele swangerskap MOET dek.

3x mom - baie bly dinge is by jou werk agtermekaar dat jy nie sal sukkel nie.

So daar was net my scan vir hierdie week gewees, maar lyk my omtrent almal anders scan Maandag wat kom - yay!

Wat maak julle mense vir valentynsdag? Ons sal dit by die hospitaal deurbring vir die voorgeboorteklasse :-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255787 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle :) Sjoe, klink my ek het dit half makliker by die staatshospitaal... Geen ekstra bekommernisse nadat ek die booking visit gedoen het nie en die hospitaal hier is eintlik baie oulik. Mens sit nie en wag heel dag dat een persoon jou sien soos ek gedink het nie. Ek het die oggend 6:30 ingegaan, bietjie gewag, is deur die susters gesien, bietjie gewag, in vir bloedtoetse. Die langste wag was na die bloedtoetse vir die dokter wat die scan gedoen het, omdat hy in die teater was vir 'n noodoperasie daardie dag, maar ek was so 13:30 uit die hospitaal uit na alles. Dit is 'n lang stretch, maar als verniet so ek kla glad nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #255784 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
by watter hospitaal gaan jy kraam HBwoman? by Netcare hospitale (nie seker van die ander nie) is dit ingesluit wanneer jy jou bed boek by die hospitaal. jy kry wat hulle noem 'n maternity passport. daarin is daar dan 'n voucher vir die 4d scan en 'n paar ander dinge. so jy betaal net die booking fooi. al wat ek ekstra bygekoop het destyds was die baba sak by die hosptiaal self. ek het dan ook met my opname 'n sakkie met samples gekry. so vir baba het ek regtig net klere, dummy en ekstra doeke gepak. o en beddegoedjies.

hier is wat hulle se op die website :

Maternity passport


The prospective parents register automatically with the maternity passport when the bed booking is made. A registration fee will be applicable - terms and conditions apply and may differ from hospital to hospital.

The passport includes the following benefits:

4D scan done between 26 and 32 weeks of pregnancy. View a 4D video file (4MB avi file).
Baby gift bag with Netcare emergency and safety guide, some samples and ample information to assist the parents on this new journey.
Baby photo on Netcute Web site for 1 month. Family and friends from far can now see what baby looks like.
1st immunization (polio and BCG) in the ward.
1st Well baby visit @ 2 weeks to do milestones and weighing.
Netcare 911 registration for 18 months - 24 hour advice line and certain emergency services.
Within the Stork's Nest offering the new parents have access to a 24-hour crisis line, ante-and post-natal support, breastfeeding support, well-baby clinics, vaccinations of the newborn after discharge from the hospital ; parent support and counselling.

In providing these services, Stork's Nest

Assists in the formation of healthy family bonds
Provides a holistic, supportive and therapeutic environment
Contributes to the educational needs of new families
Improves communication between the new family, the hospital, caregivers and the community
Acts as a referral source for families
The Stork's Nests complement the services of the outstanding maternity units in Netcare hospitals, and ensure the highest possible level of care for both new parents and new baby.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255783 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wow R450 is not bad, by my is dit R700! En ek dink ek kry net die dvd en foto, niks anders.

Nee dis nie dom vraag nie. Ek kan kontant betaal ja, ek mind nie so erg oor die scans se geld nie, maar omdat sy nou nie meer by hulle gaan wees nie, gaan hulle my net 100% uitbetaal en ek dink sy vra meer as die 100%.

My main worry is haar fooi vir die geboorte, want dan is 100% nie baie nie. En ek is ook annoyed want as sy nog by my medies was as baba kom, dan hoef ek nie die birth levy van R3500 te betaal het nie. Dit klink my die medies wou nie daai hospitaal se ginekoloe se increased fees vir 2015 betaal nie, so nou los al die dokters daar die fonds. Ek voel dis nou ongelukkig nie my probleem nie, ek het als gedoen wat die medies wou gehad het, ekt haar gekies want sy was op hul lys, en sys nog by n hospitaal wat op hul lys is ook. Ek gaan BAIE beslis nie nou n ander dokter soek nie, veral nie oor sy nou reeds bewus is daarvan dat baba klein is nie en so aan.

Ek voel dat as hulle nie gaan aanhou om haar volle fooie te betaal nie (en die birth levy nie), kon ek van die begin af net sowel bv na iemand by Louis Leipdoldt gegaan het want dis reg by my huis. Wat my die heel meeste irriteer is dat dit so lank vat om dit nou uitgesort te kry - dis tog nie rocket science nie!!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255780 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe Irene, dis regtig bad. Baie sterkte. Ek het ook eers my gynae gekies en vat die res soos dit kom. Hierdie gynae het my miskraam en alles hanteer verlede jaar en hy was briljant gewees in alle opsigte. EK het nou my hospitaal boek dokumente gekry en is juis nou besig om deur te gaan want alles moet geboek wees met my volgende scan. Dis vir my so lekker dat my gynae old school is soos ek. Hy het reg uit gese ons praat net keiser indien dit moet is, verder gaan ons normaal gaan sover as moontlik. Dankie vir die raad oor pediater. Ek weet daar is n briljante een by die hospitaal waar ek is, maar hy is vreeslik besig so gewonder of ons by hom sal in kom.

Ek gaan seker nou baie dom vraag vra Irene, maar kan jy nie jou gynae kontak betaal en terug eis nie of is jou main concern die hospitaal? Ek weet die meeste dokters by ons doen dit nou so.

Oor die UIF ding, my man is baie bly oor die artikel want nou is hy eers positief om al ons goed self te doen en self in te gee. So gaan hom maar vertrou en alles self hanteer.

Ek sien jul het getouch op die 4d Scan, ek persoonlik dink dis n nice keep sake to have vir kleintjie om eendag te sien. As ek mag vra wat kos dit 4d scan in die verskillende omgewings. By ons is dit baie goedkoper as wat ek gedink het. Ons vra hul maar 450 en dit sluit in n sak met al baba se disposable goedtjies wat hy/sy gaan nodig het vir die hospitaal so ek moet dan net klere saam vat en kombersie vir kleintjie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account