heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #255774 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Oukei dankie, ek hoef darem nie met UIF te deal nie want ek word betaal. Tensy ek dit kan regkry om nog twee maande onbetaald by te vat, maar ek twyfel...

My dokter het nog niks vir my gevra oor pediater nie, ek dink amper hulle werk ook met 'n sekere span. Sal bietjie by haar hoor volgende Vrydag.

My dokter gaan 1 Maart nie meer n service provider op my mediese fonds wees nie. Ek het einde Jan n brief vir my medies geskryf en gese hulle moet steeds haar volle fooie betaal want ek het haar juis oorspronklik gekies oor sy op hulle lys was en hulle ook die birth levy vir haar cover. Ek het nou nog niks gehoor nie, baie geirrteerd daaroor, werk my skoon op. Hulle se net dis nou verwys na n departement wat eers moet bevestig die dokter gaan wel van die medies af :angry: Ek het nog nie my bed gebook of my swangerskap by medies geregistreer nie want ek wil die nonsens nou eers uitsort, arg!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255773 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
haha, jip die lekker (nie so lekker) deel van swangerskap is maar al die skielike pyne en skete :P

ek raak nou ongemaklik op my rug so ek slaap met 'n kussing onder my rug ingedruk, maak kan darem nog op albei sye le.

my gynae werk met 'n spesifieke span, by die hospitaal is 'n groep pediaters ook. so wanneer kleinding kom kan jy nou kies watter pediater jy daar wil he. hulle vra jou ook nader aan die tyd of jy al besluit het watter pediater jy wil gebruik. maar dit is eers hier in die middel van 30 weke, so jy het darem nog heelwat tyd om te besluit. ons gebruik 'n baie oulike pediater by pta oos, dr liesl venter. so ons het van die begin met die ene gese ons gaan haar weer vra. sy is baie oulik. so hoor by die hospitaal of daar 'n groep pediaters is en vra dan ook uit by jou gynae wie hulle sal voorstel of wie populer is, so kry jy 'n idee van wie om te kies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255772 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HI Irene,

thanx! ek hou maar dop want daar is braxton hicks ook wat duidelik harder is vandag.

die link het gegaan oor mammas wat gesubmit het vir maternity uif by companies maar die uif kantore het niks tot dusver uit betaal nie en blameer nou ander mense (werkgewers ens) dat die info op die stelsels nie akkuraat of daar is nie. eintlik is dit net blameshifting vir incompetency wat ons almal weet nou groot is in alle regerings departemente.

ek paste gou weer die link. kyk gou of dit werk:

www.netwerk24.com/nuus/2015-02-10-honder...we-stelsel-kry-skuld

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255770 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek nogal so iets gelees. Kry dit erg as ek nies, maar so gewoond geraak al daaraan, en is erg versigtig as ek strek maar vanoggend was die kop op n ander plek en het net laar rip. Daai lekker diep strekke en toe snap dit. So gaan maar net heel rustig wees vir die dag en sal vanaand weer na kleintjie se hartkloppie luister vir piece of mind. Ek kry ook daai menstriasie tipe pyn, maar hou nie lank nie dan gaan dit weg. Dis blykbaar heel normaal.

Ek nog nooit soveel verskillende pyne en krampe gehad nie en alles voel net weird. Seker nog baie om aan gewoond te raak. Natuurlik is my emosies ook kas toe, kap koppe af een oomblik en dan tjank ek die volgende en dit is soooooo nie ek nie.

Klientjie verbied my ook nou om op my rug te of op my regter sy, want as ek een van die twee doen is dit bollomakiesie tyd in my maag dan kry ek ook nie geslaap nie. So my linker kant is moeg gele elke oggend( hence die lekker strek).

Wie van jul soek nou al n pediater vir die geboorte? Iemand my gese ek moet nou al begin kyk en iemand kies wat ek by die geboorte wil he asook n backup. Maar ek gedink dis maar net die pediater aan diens op bevalling wat daar sal wees?

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255769 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Kan een van julle dalk vir my se waaroor die link gaan wat Ilse gepost het? Iets met HR te doen? Om een of ander rede wil dit nie oopmaak op my foon of rekenaar!

3 x mom daai period tipe pyn kan glo ook round ligament pain wees.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255768 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi HBwoman, jip klink soos round ligament pain, kom partykeer in die sy tot in die lies voor. :) ek sukkel ook daagliks daarmee, partykeer net van vinnig opstaan ens kry ek so steek in my sy / lies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255767 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goeie more!

Sjoe, ek was so gestress, ek het sommer vanoggend eerste ding met hr gaan gesels... lol. hulle se aan ons kant is alles reg en opdatum, ek kan net begin mei na hulle kom dan vul ons gou die vorms ens in.

Boeta het van gister af baie harder begin skop. sodat ek elke dan en wan darem 'n skoppie aan die buitekant kon voel. Vanoggend 2/3 uur het hy ook net so lekker tekere gegaan. maar dalk was dit ook omdat ons almal toe wakker was. iemand het gedink dit is 'n goeie tyd om die elektriese heining te gaan toets ( ons bly op 'n plot so dit is net 6 voet elektriese heinings wat almal se erwe skei) so die honde het mal gegaan. almal was wakker. so 'n moeilike nag weereens agter die rug. :(

ek sien so nie uit na die hitte van vandag nie, en wens dit wil nou koeler begin word. :cry:

ek het vanoggend opgestaan met rugpyn en 'n period tipe pyn. ek weet daar is 'n maag ding wat draai hier in centurion. so sal maar net dop hou. as dit erger raak sal ek maar dr toe gaan. tenminste weet ek boeta is nog ok want hy skop alweer al te lekker. die rakker het besluit dit is nou tyd om besiger te begin raak.

julle moet 'n heerlike daggie he!!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account