heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255720 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More dames

Hoe gaan dit vandag?

Ja Irene, ek weet nie, ek dink nie regtig die 4D is die moeite werd nie, maar nou ja, mense om my het gereken dit is.

Was gister weer by die dr - alles is reg met baba (soos ons saterdag ook gesien het), maar my bloeddruk bly te hoog, so ek het nou ekstra ander medikasie bygekry, ek het weer een of ander infeksie in my blaas waarvan ek niks weet nie, so meds daarvoor ook gekry en ek moet weer vir die 24 uur urine toets gaan om weer die hoeveelheid proteien te monitor in my urine.

Lagogies, jou seuntjie gaan omtrent 'n bal kan skop!!!! te pragtig!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255699 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe hyt omtrent 'n paar kuite! Te cute! Bly als lyk mooi :) Dis darem 'n lekker scan daai.

Ilse ek is ook in two minds oor 4D scan? maar dink tog ek sal gaan, anders is ek dalk spyt! Veral oor ek niks kon sien met 20 weke sn nie.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255698 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Was v my fetal assesment en Dr Farrell is baie tevrede oor alles.
Matthew het di mooiste kuite en sy het gese dat hy uitsonderlike mooi beentjies het. Lol ek en ML het goeie kuite

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255666 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene, ek het laas week so gevoel. nie seker wat dit was nie, maar dit was 'n goor gevoel. ek het wel eers die volgende dag beter gevoel.

Ilse dis regtig mooi fototjies. soveel mooier as 'n gewone scan fototjie. Ek kan nie wag vir myne nie :)

Toemaar gogga, ons het ook loadshedding gehad. ek weet nie of julle gesien het nie, maar News24 het 'n berig gehad oor 'n oom wat gekoppel was aan suurstof, en hy is oorlede as gevolg van loadshedding wat vir 'n 2de keer by sy huis / omgewing was. ai dit is so onnodig. sy familie se hulle vermoed hy het nog nie herstel van die eerste loadshedding vroeer die dag nie. en die 2de was net teveel. hulle generator was ook nie sterkgenoeg om die masjien te trek nie.

Ek voel so jammer vir hulle. :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago - 11 years 7 months ago #255664 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Weet jy Irene, ek wou mos nie eintlik gaan nie, maar my suster en ma ens het so aangehou.

Dit was lekker om haar weer te sien, sy lyk maar vir my soos enige ander baba wat ek al ooit op 4D gesien het, maar dit was lekker dat alles weer gemeet is en goed bekyk is.

Sy meet 44cm lank en 1428g. So dis op so 29w3d (saterdag gewees).

So ek is nie seker of dit regtig die geld werd was nie.








Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255658 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse is jy bly jyt gegaan vir die 4D scan?

Sjoe, ek voel bitter snaaks/sleg op die oomblik, weet nie hoe om dit te beskryf nie maar voel amper of my bloeddruk laag is. Half bewerig / naar? Iemand dit al ervaar? Ek eet nou maar gou 'n muffin.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255657 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek wens my naweek was sonder loadshedding... :dry:

Ons naweek was net so bedrywig.
Saterdag het ML sy nuwe kamera ingewy vir sy eerste "babyshoot". Sy broer se babatjie. So ek is gecover vir newborn shoot en maternity shoot ook...al probleem ML kan nie in ons fotos wees nie.
Sondag bq gebraai saam met ons vorige bure.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account