heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255656 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more!

Hoop julle het 'n awesome loadshedding lose naweek beleef :D

My naweek was woes, het 'n kinder partytjie gehad. en was winkels toe. gister kerk toe en by die huis bedrywig.

Ons kar wou nie vat vanoggend nie, die battery het iewers deur die nag afgeloop :pinch: so met die geval is ek 2 ure laat vir werk. :ohmy:

Dolla dit is vreeslik oulik dat jou meisiekind dit vir jou wil doen!! Ek het ook 'n vae suspisie oor 'n vriendin, maar kan nie vir seker se nie. ek kry die laaste ruk ook allerhande 'vrae' soos het ek nou alles wat kort ek nog etc.

Thanks Twinkle vir die laat weet oor die doeke. sal moet 'n draai maak.

AFM:




dit som dit mooi op. ek kan nie vir julle beskryf hoe moeg ek voel nie. en dit is permanent nou so. ek wag nog vir die energy burst.... :cry:

julle moet 'n awsome daggie he!!

:heart:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255652 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More dames

Hoop die naweek was baie lekker gewees :-). Ons was maar by die winkels en natuurlik die 4D en gister kerk en gebraai. Ek moet se, ek voel nogal net "overall" beter die laaste paar dae.

Dankie Twinkle, dis R189.99 vir die verskillende groot pakke.

Dolla - oulik van jou dogtertjie om so iets te reel. Sy is ook seker baie opgewonde.

My ooievaarstee is die 28ste, sien baie uit na dit ook :-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255648 by Gogga

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255644 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

HOop dit gaan goed met almal....

Het julle gesien Checkers se GIANT pak Pampers is R189 per pak.... of dalk R179 kan nie nou so lekker onthou nie net vir die week ... Hey days....

Geniet jul dag en week ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255643 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goeie More aan al die mamma's 2 be...

Die laaste 2 weke was chaos hier by die werk...ek hoop dit gaan beter wees hierdie week. Dus die rede hoekom ek so still was.

Ek hoop julle almal het 'n awesome naweek gehad. Ek was saterdag 6jaar getroud en 6 maande swanger. WOW!!

Ek is vandag 28 weke...ons het Dollatjie se kamer geverf en alles is besig om stadig maar seker klaar te kom. Ek vermoed my dogtertjie van 10 is besig om vir my 'n babyshower te reel...(hahaha ek speel natuurlik mooi saam en maak of ek van niks weet nie)....want daar word vreeslike "grootmens" vrae gevra die laaste week.

Ek sien uit na die laaste 12 weke hoop maar hulle gaan so goed af soos die vorige 12. My voete lyk egter soos balonne en ek dink ek het dalk my hammie seergemaak #krampindieboud...maar anders kan ek nie kla nie.

Hoe gaan dit met julle vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255620 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Girls, net gou vinnig in check, load shed by ons so ek vat gou n breek.

Scan het great gegaan vanoggend. Dok het my offisieel afgehaal van hoe risiko swangerskap en ek maag einde vn die maand lang pad ry na my nig se troue toe.

Ons is nog al die pad Groen want kleintjie le in n bondeljie en kyk nogsteeds na my rug toe. Ek is heel happy om nog nie te weet nie, maar ML bietjie ongelukkig. Ek se dis die teken dat ons verras moet word.

Wie van jul het al pediatrician gesoek? Ek vanoggend al die hospitaal bed en 4d scan boek papiere gekry en ek is aangeraai om solank te soek na n pediatrician wat ons van hou sodat ek hom kan laat weet solank wat my due date ens is. en ek moet n back up "bespreek" incase NR1 nie beskikbaar is nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255617 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het dit ook nog nie gekyk nie. maar ek ken ook mense wat eenvoudig net weier om kinders in te ent... my seuns het al hulle spuite gehad behalwe waterpokkies, hulle het die siekte gekry voor hulle die spuit kon kry. Juandre het 2 keer water pokkies gehad omdat hy dit die eerste keer nie ordentlik gehad het nie.

Maar dit is ook die enigste kinder siekte wat ek ok was mee... omdat ek dit self ook al gehad het was dit nie vir my 'n krisis nie. masels, duitse masels en pampoentjies is wel 'n ander ding, so hulle is verder teen alles ingeent. en hulle boosters is op datum ook.

Haffie! dit is 'n cute foto! dit is 'n oulike stadium daai, wanneer hulle meer seuntjie en minder baba raak. te cute!

sjoe julle ek suffer om wakker te bly.. eish... :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account