heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #255532 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek voel ook of ek besig isom n lekker verkoue te ontwikkel....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255531 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle ek voel ook so, die reuk aan die shakes sit my af. dis soos seker koeldranke ook... Oros is die enigste aanmaak koeldrank wat ek inkry...

ek drink nie op die oomblik enige shakes nie. my vits is die enigste supplements wat ek ekstra vat. dis nou behalwe die liters melk wat ek 'n dag uit drink :blush:

het juis die shake bestel want ek wou juis kyk na 'n aanvulling maar wou nie gaan koop en dit staan dan net in die kas omdat ek dit nie in kry nie... :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255530 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek voel bietjie suboptimaal :(

Nog snotterig en hoeserig. En ek voel regtig moeg. As ek nou so voel, sidder ek om te ding hoe ek oor 10, 15 weke van nou af gaan voel. Gelukkig is dit bietjie koeler die laaste twee dae!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255529 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

Hoop dit gaan goed.

Ek het wel nie die mom2B shake bestel nie maar het al gewonder wie van julle drink dalk n shake nou gedurende die swangerskap?

Ek sukkel oor die algemeen om n shake in my lyf te kry maar wie weet dalk proe die mom2B shake anders as die USN ens want dit is AAKLIK verby vir my

Groete,

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255528 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
vinnige vragie, wie het al die mom2b free shake sample bestel en actually gekry? ek het toe ek aangesluit het by die groep dit gedoen maar nog niks gekry nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255527 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
more!

jong ja, ek het maar gesubscribe op die topic so ek volg op epos dis vinniger :)

hoe gaan dit? jy was bietjie stil jong?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255526 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
sjooeeee julle mense skryf so baie ek kan nie by hou nie!
voel asof ek heeltyd 4 bladsye agter is :ohmy:

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account