heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #255473 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Die dames wat nie tickers het nie, kan gerus opsit dan kan mens elke keer die hoeveelheid weke en dae sien.

Lagogies, baie bly alles gaan goed met klein boetie!

Ek voel haar ook party dae meer as ander, maar ek het haar eers regtig hier teen so 24 weke mooi begin voel. Die eerste keer was so rondom 22 weke gewees.

Ai, klink asof party van julle dames regtig groot bekommernisse het oor kraamverlof, ek is jammer. Dit kan nie lekker wees nie, veral so met mens se eie besigheid zettie!

Wat is nog nuus by almal?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255463 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goeie more julle

Ek voel boetie ook maar nie elke dag nie.


20 w 1 d

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255461 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene, ek dink dit is normaal. want soms voel ek vir boeta soms nie, dink dit het ook te doen met hoe besig ons is. ek voel hom by die werk wanneer hy op my blaas trap en sy star jumps doen. maar by die huis voel ek hom nie altyd nie. nou in ag geneem dat my plasenta voor sit gaan dit nog 'n rukkie wees voor ek hom voor voel.

eks nou 20w5d :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255460 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goeie idee Twinkle. Ek is nou 24 weke 2 dae.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255459 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wat dink julle ons almal sit sommer net op hoeveel weke ons tans is... Ek gaan baie na die spreadsheet toe omte sien min of meer hoe ver is wie....

Ek is vandag 19 weke... voel nog nie n defnitiewe iets nie. Dink wel ek voel iets as ek op my maag le maar kan ook my verbeelding wees....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255453 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Lagogies hoeveel weke is jy nou weer?

Is dit normaal dat mens baba party dae sterker voel as ander dae? Verlede week kon ek haar duidelik voel, nou is dit ligter....maar dit voel of sy nou op ander plek skop, so dalk het dit te doen met die ligging.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255452 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Julle!

Aww Lagogies! bly om te hoor dit gaan goed met Matthew!!

Jip ek het ook 'n draad ene gehad, maar die materiaal is nou al gedaan, eks regtig tempted om een van daai Angel Care bath supports te koop. dit is net so stunning en eks 'n sucker vir cute gadgets... hehe

My dag is sover goed. Boeta is besig met tye, ek het gister vir my Gynae vertel dat hy baie rustiger is as die ander twee, toe se sy vir my ek moet onthou dat my plasenta voor le en hy waarskynlik meeste van die tyd daar teen skop, maar hy gebruik duidelik wel my blaas as trampoline... en ek voel dit hoor! hy skop vas daaronder en die volgende oomblik voel ek hom hierbo by my naeltjie amper soos 'n star jump... :blink: en dan moet mamma hardloop!! hehe

slaap patrone bly maar ongereeld by my, word deur die nag met 'n gejuig wakker toe Juandre vir my kom vertel sy bed het hom gesteek... :huh: hehe, hy het eintlik net sy arm dood gele. hehehehe :lol: so 'n heerlike opwindende daggie wat voorle met 'n sleep deprived mamma... lol

julle moet 'n awesome daggie he!!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account