heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255447 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Matthew is nog steeds n boetie en groei mooi. Hy weeg nou 470g.

Ek het bad wat oor die bad pas. Dis baie lekker want mens sukkel nie om water te tap etc nie. Het ook angelcare bath support gekoop. Maar het vporheen draad ene gehad wat goed gewerk het ;)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255445 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Julle,

kyk gou wat het ek op afgekom... jissie dit is interessant, het julle dalk daarvan geweet?

www.sirago.co.za/babybucks.html

lekker aandjie vir julle!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255425 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het gedink om maar van huis af tewerk soos ek kan gelukkig bly my skoonma in woonstel by ons huis so as ek gou moet ry kan ek baba by haar los. En ook dan net iemand aanstel tydelik vir 6 maande sodat 2 maande voor baba kom en 4 maande na die tyd iemand by kantoor is om tehelp.

Ons sal maar sien. :blink:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255424 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie dalk kan jy die meisie wat jou help bietjie meer oplei om jou uit te help die tyd wat jy op verlof gaan wees? 'n Vriendin van my het haar eie salon maar dit is gewoonlik net sy, so sy het voor baba gekom het 'n meisie gekry wat haar tydelik gaan help sodat sy nie die besigheid hoef te sluit oor daai tyd nie.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255423 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek weet ook nog nie lekker hoe ek gaan maak met kraamverlof nie, ek het my eie besigheid maar dit is nie `n groot besigheid met baie mense nie is maar net ek en `n meisietjie wat my help so ek baie handson. so dit is nog `n proebleem want as ek nie kan werk nie gaan ek nie inkomste kry nie :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255422 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ek werk in die Kaap se CBD, my man net 4km van my af. rerig nie gedink ek sal n skooltjie hier kry nie, maar toe is daar darem een. hulle is oop van 7uur tot 18:00 maar ek kan baba dan darem eers 8uur aflaai en 16:45 weer kry. by my huis in die voorstede maak meeste skooltjies 7uur oop (ek moet 7uur al op die pad wees anders maak ek dit nie vir werk nie) en maak 17:00 of 17:30 toe, so dit werk nie so lekker nie.

maar ja ek is seker alles sal uitwerk, ek stres my altyd dood oor goed. ek is baie gelukkig, ons kry betaalde kraamverlof, anders was ek ook diep in die moeilikheid.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255421 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
jong die verkeer was vandag hier in pta net so mal. ons het bietjie later as normaal weg gery omdat ons sommer direk gynae toe wou gaan nie eers werk toe vir 'n paar minute en dan weer moet ry nie.

ons skool is oop van 6:30 tot 18:00 so dit help. dit is jammer dat die skole daar nie ook later kan oop bly nie. en jong ja dit is maar duur. vir Juandre is dit darem net R1800 voldag met 2 etes ingesluit.

Maar ek beplan om die nuwe ene in 'n ander skool te sit volgende jaar so ek moet ook seker begin rond kyk, hopenlik trek ons einde van die jaar nader aan die skole so dan kan ek kyk wat in daai omgewing is. by my werk is daar nie regtig opsies nie omdat ek in die CBD werk en ML ook van Maart maand af saam my by dieselfde company begin werk.

Was dit nie dat ML die werk hier gekry het nie was ons verseker onder deur wanneer ek op Maternity leave gaan - omdat dit unpaid is. so nou is dit 'n beter salaris vir hom en daai gedeelte van my krisis is opgelos, die kinders sal darem skool kan gaan terwyl ek op Maternity Leave is.

Ek glo dinge sal vir julle uitwerk. :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account