heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #255407 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle als gaan goed met my boetie Baba hy weeg 320g ek mag net glad nie op my rug le nie selfs nie meer vir `n sonar nie. as ek op my rug le sien mens duidelik hoe sy hartjie bitter stadig klop ek le die slagaar in my rug vas. maar verder is daar geen klagtes nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255406 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More!

Niemand hier is dalk op Fedhealth vir medies nie?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255371 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
By PTA Oos hospitaal dink ek is daar ook net semi private kamers. ek was met altwee seuns ( en heel toevallig in dieselfde kamer) ingeboek in 'n semi private kamer. net gordyne wat ons geskei het.

Met Christo was dit bietjie onaangenaam want die vrou wat langs my gele het was of emosioneel onstabiel of het een of ander afwyking gehad. so ek was in vrees vir die eerste 2 aande dat sy kop sou verloor en my sou aanval. ek onthou haar ma het vir haar man gese dat sy nie sal kan cope met die baba nie en dat hulle sterilisasie moet oor weeg :blink:

Met Juandre was ek gelukkig. ek was alleen tot die laaste dag toe toe het ek eers 'n buurvrou gekry. die ene was darem nice, al was dit net vir een aand.

ek sal weer vir 'n semi private kamer gaan, maar hierdie keer weer opt (as ek kan) vir die bed by die venster... dis nogal lekker om darem uit te kan kyk by 'n venster as mens so vasgevang is in 'n kamer in 'n hospitaal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255364 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek was Des 2013 in semi privaatkamer(deel met 1 ander vrou) Maar die keer wil ek graag op my eie wees...ek het net bad experience gehad met vrou wat saam my gedeel het in die badkamer. Na haar eerste stort het sy badkamer so vuil gelos...dat ek nie eens kon ingaan om te gaan pipi na na my kateter afgehaal is nie. Ek moes wag vir skoonmakers wat op lunch was.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255363 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie ek het net besluit ek gaan nie privaat kamer bespreek nie ek was BAIE gelukkig om direk na n semi privaat kamer te gaan dit het my glad nie gepla nie soos ek gese het in paarl mediclinic deel jy net n badkamer glad nie n kamer nie. Ek hoop die keer sal dit dieselfde werk dat ek nie in n "saal" hoef te gaan le nie daar is 4 beddens . Ek het ook gelukkig nog nooit by n vriendin gaan kuier wat in die saal was nie so neem aan daar is redelik baie semiprivaat kamers.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255362 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek wil ook weet oor die privaat kamer die van julle wat al kinders het ?
Wat is julle opnie moet ons privaat kamer vat of nie ??

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255358 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hb great dat jy al voel ek voel nog steeds niks en dis my 2de swangerskap. Dit wat ek voel is ek vas oortuig is nie babalief nie maar ligamente wat dalk rek of iets.... voel dit net regs ....

IreneL slim plan baie van my vriendinne het dit so gedoen en dit werk great.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account