heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255357 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie dis goeie nuus!!

Wat ek gaan doen met die bababad is ek gaan 'n houtplank koop by Timbacore of erens, en dit oor my bad se randte laat staan. Breed genoeg sodat bababad gemaklik daarop kan pas, dan sit ek bababad daarop as baba gebad word :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255356 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xmom- ek gaan presies dieselfde bad kry. maar dis goekoper by Baby City. R369.

Ai Twinkle jy nog voor my, ek is nou eers 17 weke, maar soos kleintjie groei gaan ek ook einde Junie moet keiser anders eerste week in July.

Maar kleintjie is goed aan die gang die naweek, paar ligte bewegings gevoel, veral as ons gaan shop en ek besig is. Ek kan mos nie rustig shop nie, is die een met die lysie in die hand wat hardloop van winkel na winkel.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255355 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie Twinkle en Ilse. Ek sal bietjie uitvind.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255354 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Paarl se medi clinic se semi privaat kamers is jy letterlik alleen in n kamer maar deel n badkamer elke kamer het sy eie ingang na die badkamer so jy sluit net jou "buurvrou" se deur as jy die kamer gebruik en sluit hom weer oop as jy klaar is ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255353 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle kan nie glo ek is 20 weke en halfpad nie was gister bietjie emosioneel want is nou eerste keur wat ek sover swanger is. :)

Sien more weer my seuntjie kan nie meer wag nie hierdie was `n lang wag vir my 3 weke haha ek mos gewoont aan elke 2 weke gaan.

Ek sukkel ook om teslaap kan nie my lê kry nie dink ek moet vir my een van daai preggie kussings aanskaf.

Ek weet ook nog nie lekker wat om temaak met bad storie nie ons het `n baie lae bad wat in die grond is so gaan temoeilik wees om baba in bad tebad en kamer nie baie groot nie so nie regtig plek vir een van daai badjies op stand nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255352 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene by mediclinic weet ek kan jy net n privaat kamer bespreek teen n ekstra koste nie seker wat dit nou beloop nie dink dit was net oor die R700 op n stadium per nag .... By hulle word jy automaties geskuif na n semi privaat kamer as daar een oop is.

Sover ek kan onthou het hulle gevra of ek ekstra wil betaal vir n privaat kamer...

Loer bietjie op die hosipitaal se website dalk is daar inligting.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255351 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
By Kloof MEdi-Clinic is daar slegs semi-privaat kamers. Alle kamers is mens 2-2 in 'n kamer met een badkamer. Dit het my nie juis gepla die kere wat ek noual in die hospitaal beland het nie, die laaste keer was ek sommer alleen gewees in elk geval.

Ek dink mens moet se jy wil 'n privaatkamer he en dan hang dit af of daar een beskikbaar is teen die tyd wat jy kraam. Maar sover ek kan onthou van my niggie (wat dit wel gedoen het) kan dit nogal 'n hele paar rand kos.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account