heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #255350 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Oukei dankie Ilse, ja dit is waar, enige iets kan gebeur. Sal vandag my dokter mail vir al die nodige info om te book. My medies weet ek is swanger want ek het vir die babaprogram geregistreer, maar toe lees ek toevallig so ruk terug erens dat ek steeds weer formeel my swangerskap moet registreer met al die kodes ens, eers dan kan ek my bed by hospitaal book.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255348 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai Twinkle, dit klink baie eina en dit gaan dalk terugkom na die swangerskap. Jy sal beslis moet uitvind wat daar binne aangaan. Sjoe, ek kan nie dink om op die oomblik op my maag te slaap nie, alles is in die pad :P

Irene - ja, ek het my bed bespreek by die hospitaal en hulle het nie gevra of dit normaal of keiser is nie. En natuurlik weet my medies al vandat ek 7w5d swanger was, dat ek wel is. Dit was my eerste gynae besoek gewees.

So niemand het nog niks gevra van die tipe geboorte nie en ek is ook nogsteeds nie seker nie. So ek sou voorstel jy registreer net alles, met enige mediese dieng kan mens mos nou nie te ver in die toekoms in beplan nie ;-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255347 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, ek het nog niks eens bespreek nie. Ek stres my van vanoggend 2uur af dood oor al die goed. Ek stel dit uit want ek is so bang vir normaal kraam EN keiser, ek weet nie lekker wat ek moet doen om daarmee te deal nie. En nou weet ek nie of baba dalk vroeer uitgehaal moet word nie, nou weet ek ook nie of ek eers tot volgende scan moet wag of wat nie.

Hoe bespreek mens 'n privaat / semi-privaatkamer, vra hulle jou as jy jou bed book? Hoeveel betaal mens min of meer in op privaatkamer? Kan mens kies om semi-privaat een te book, en is dit ook ekstra?

:unsure:

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255346 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wie van julle gaan privaat kamers bespreek?

Weet in paarl is daar n opsie n privaat kamer teen ekstra koste bespreek of saal en sodra n semi privaat kamer oop gaanword jy geskuif semiprivaat toe. Ek was laas reguit semiprivaat toe (deel n badkamer met een ander mamma)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255345 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse, wil sommer vir jou vra - ek neem aan jy het jou hospitaalbed gebook / jou swangerskap my medies geregistreer nog voor jy geweet het jy gaan dalk 'n keiser moet kry?

Ek vra net, want ek het dit nog nie gedoen nie oor ek nou nie seker is oor die baba se groei nie....moet ek dit solank maar normaalweg registreer, en dan verander hulle dit as mens se planne verander?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255344 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Die tyd vlieg julle....

Ek probeer soveel moontlik op my linkersy slaap maar as ek sukkel om aan die slaap te raak le ek op my maag dan raak ek vinnig aan die slaap. het baie lank terug al "aangeleer" om op linkersy te slaap. My galblaas is n paar jaar terug verwyder en dit was tot onlangs nog VREK seer om op my regtersy te slaap so dat ek oortuig was daar is iets binne in my vergeet ... 2 jaar later. Snaaks genoeg nou met die swnagerskap is dit nie meer so seer nie, het vir Gynie gese hy sal moet kyk wat daar binne my le want dit is verskriklik seer ... nou beter neem aan alles is nou weer in plek gedruk ... weet eintlik nie wat om te dink nie.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #255343 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
JA, dit is nogal om die draai. Ons is al in Februarie. My due date is eintlik 2 Mei, maar agv die hoe bloeddruk is dit nou vervroeg na ten minste 16 April - dis 72 slapies weg!! :ohmy:

My borste was seer tot so 13/14 weke en toe hou dit op, maar van Saterdag af is dit nou weer heel sensitief.

Jy moet maar met 'n bra probeer slaap of ten minste net 'n spaghetti bandjie toppie en dalk maar op jou linkersy eerder?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account