heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #255129 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
awww Twinkle! jy het al 'n cute magie!

MammaO sterkte vir vandag en geniet die sonar! Hoop jy word sommer gou gou gehelp en kan lekker vroeg huistoe gaan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255128 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Hoe gaan dit vandag?

Twinkle - dis beslis 'n seuntjie daardie!!!! En jou bump is te cute!

3xmom - so bly vir julle, altyd beter as mens nie oor finansies hoef te worry nie. BAie geluk vir manlief!

Ai MammaO, ek sal dit beslis nooit maak by 'n staatshospitaal om so te sit en wag nie. Nie in my toestand nie. Maar ek is bly jy kry 'n scan vandag, dis darem opwindend!

Ek dra nou (in hierdie hitte) behalwe vir die belt om my pelvisbene bymekaar te hou, ook vollengte kouse om te kyk of dit dalk sal help om die permanente vreeslike swelling van my bene en voete te laat sak.

Verder het ek nie juis nuus uit die nat pretoria nie.

Lekker dag almal!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255122 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
MammaO agtste van 12 is nie te erg nie hopenlik draai hulle nie te lank nie dan is jy sommer vroeg vroeg klaar. STERKTE daai wag is NIKS lekker nie. Jy moet kom update sodra die sonar gedoen is asb....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255120 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3x mom dis baie goeie nuus, baie bly vir julle. Ek sit by hospitaal, moet nog dokter sien en die vrou war hiv toetse doen... Ek is nr 8 uit 12 en nr 1 het nog nie eens die dokter gesien nie... Hulle doen darm sonar vandag :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255112 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle

3xmom so bly vir julle.... nou kan jy lekker ontspan

Ok kom ons kyk of dit werk ... foto van seuntjie lief en my pensie.... dit lyk vir my vreeslik "klein" op die foto.... Vandag 18 WEKE

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255110 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Thanks Gogga, jip en nie hoe nie. ek kry nie betaalde maternity leave nie, en ek betaal die skoolfonds uit my salaris. ML dek al die groot goed. hy sou dit nie ook nog kon doen nie. so ek het 'n bietjie gestress daaroor. maar die offer wat hulle gemaak het is regtig baie goed, so ons sal dit maak. een ding van my skouers af. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #255109 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis wonderlike nuus 3xmom. So happy vir julle.
Nou kan jy bq meer relax.
B)

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account