heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #254909 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja dit is iets wat dit nou bietjie meer real laat voel, eeeek, maar my sommer senuweeagtig oor die geboorte!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254908 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hahah jip dit is 'n weird gevoel veral as jy dit die eerste keer agterkom. boeta het my ook agter my naeltjie geskop so paar aande terug en dit was weird dis die aardigste gevoel!

shame ja, hulle se ook dat as jy pyn het jy moet 'n warm bad vat en kyk as jou pyn ophou dan is die vals maar indien nie dan moet jy maar dokter toe gaan. ek se, as daar pyn is gaan eerder dokter toe maar solank dit nie seer is nie is daar niks om oor bekommerd te wees nie.

ek is nou al so gewoond daaraan, dis een van die goed wat ek nou begin geniet van my swangerskap tot ek vir boeta sterker kan begin voel skop is dit my trosie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254907 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie 3xMom! Ja dit is nie seer nie, net weird en half ongemaklik, dadelik gevoel iets voel nou anders. Dit het so gekom en gegaan, dit het bietjie relax toe ek op my sy le, toe raak ek aan die slaap. Nog nie weer vandag dit gevoel nie, net baba wat vreeslik skop hier by my naeltjie, dis so weird as sy agter my naeltjie skop, haha!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago - 11 years 7 months ago #254905 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene,

ek het braxton hicks. dit is presies soos jy dit beskryf. jou maag trek styf vir 'n paar sekondes en ontspan weer.

ek het dit met altwee die seuns gehad en nou weer. ek ht dit op 9 weke al agter gekom omdat ek dit kon uitken.

hulle reken dit begin so vroeg soos 6weke. dit is "oefen" kontraksies. niks om oor bekommerd te wees nie, dit word sterker soos jou swangerskap aangaan, maar wanneer daar pyne saam gaan sal jy dokter toe moet gaan. ek kry 'n paar 'n dag en dan weer niks vir 'n dag of wat (tensy ek dalk nie daarop let nie).

www.wikihow.com/Identify-Braxton-Hicks-Contractions

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254903 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Gogga dankie dis nou 'n oulike chart om te he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254902 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla hier is link omtrent gewig en lengte...

www.babycenter.com/average-fetal-length-weight-chart

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254901 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie dankie julle.

Ek sal dan maar net meer geduld moet he...wat wel moelik is met 'n dogtertjie wat NIKS geduld het nie. LOL
Ek het gedink dit sal makliker wees aangesien ek al 25w3d is, maar ek moet ook by dit sê dat ek ook nog nie kan sien as sy beweeg nie.
Sy het op 23weke 600g geweeg...klink dit redelik normal vir julle? of is sy baie klein?

Oor die UIF vraag - ek het nie 'n idee wat om te doen nie...ek moet onbetaalde kraamverlof neem maar kan dit die juis bekostig nie. Ek is ook nie seker of die UIF regtig soveel gaan uitbetaal nie. So ek het 4weke verlof en sal dalk heel moontlik daarna weer terug wees by die werk. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account