heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #254871 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O ek het gewonder of julle nie sal lus wees vir n geskenkie uitruil ding nie? Ons kyk wie almal graag wil doen en doen dan "draw". Dink ons moet miskien hou by 6-12 mde somers kleertjies (mens kry so baie newborn) en as baba groot is of klein is sal dit nog steeds erens in die somer pas ;) Op die manier kry mens een persent en koop een persent. (Dink net dis meer prakties as baie persentjies wat die land vol gepos word) Met een persentjie kan mens ook dan hoer waarde vat bv R200 /R300 . Laat weet wat julle dink.
En ons doen dit so oor n maand of so as almal al geloer get wat hulle kry ;)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254870 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
MammaO as myne n seuntjie bly kan jy maar die hempies aanstuur :)

Julle my opmerking oor doeke...

koop 2groot pakke newborn
3 groot pakke nr 2
5 groot pakke nr 3
en massas nr 4 (van 7kg af)
Geen 5s nie. My kids het nooit by hulle uitgekom nie

My kids was letterlik op 4.5kg na maand 1 en 6kg na maand 2/3
Ek het selfs nr 3doeke kort gebruik.

Die nr 4doeke het ek van 4/5maande gebruik tot potty training (vanaf7kg)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254862 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Gogga, ek is by Dr Sangita Dalla by Cape Gate, sy is verskriklik nice ek is baie happy met haar :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254861 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle...hoop julle almal is koel...ek kry BAIE warm...
Ek wil gou hoor...wie van julle ken goeie gynies dalk by cape gate en durbanville medi clinic?
My een vriendin wil probeer vir nr 2...
Sy was in Londen met nr 1. So sy moet nou eers gynie soek voor hulle kan begin.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254856 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee wat jy sorg net dat jou vorm ingevul is en gee dit by die till in. Die dame was baie gaaf.

Dankie vir die spreadsheet Andie ek het heeltemal vergeet hoeveel doeke mens gebruik. Ek voel so dom met die swangerskap. Die eerste een WAS ek dom en het maar gemaak soos my ma gesê het...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #254854 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
OK ek weet ek is 'n freak en ek het 'n probleem, maar ek die spreadsheet nog bietjie geupdate. Alle pryse is gebaseer op Takealot.com se pryse. En die hoeveelhede benodig is gebaseer op hierdie chart wat ek gekry het, maar ek het net ons sizes en kilogramme gebruik want die een is Amerikaanse doek sizes.




Hbwoman, die hoeveelheid doeke per pak is ook op die spreadsheet en dis net Pampers.

Twinkle ek stem saam, as mens ordentlik wipes koop droog hulle nie uit nie. En net 'n tip vir al die mammas, stoor jou wipes onderstebo. So syfer al die moisture na die onderste wipes (wat eintlik die boonstes is as dit reg om is) toe en as jy dit begin gebruik, dan syfer die moisture weer af ondertoe. So bly dit baie langer moist.

My dokter het gesê ek kan my hare kleur van die 2de trimester af. Net pasop vir highlights en groot kleur veranderings want die kleur kom nie altyd reg uit nie agv hormone.

Dolla, enige probleme om die dummy te kry? Ons kyk ook om die einde van die maand te begin verf aan sussie se kamer.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago - 11 years 7 months ago #254851 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie julle ek het sommer nou net my Baby City Dummy gaan haal...gelukkig werk ek sommer net oorkant baby city.

As ek so luister sal ek moet rigting kry...sussie het nog net 'n cot en stootkarretjie...o ja en 3pare sokkies :blink:

Wie is al besig met die babakamer? Ek het nog 15 weke oor en soos julle kan aflei is daar nog nie veel aan die gang in my huis nie. Ons sal seker by die einde van die maand verf ens.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account