heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #254847 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ekt iewers gehoor dat dit fine is na 12 weke om dit te doen. en dat die kleursel nie regtig meer deur die kopvel geabsorbeer word nie maar net deur die hare. so ek sou se dit is fine. myne kort ook bietjie kleur weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254846 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Snap Zettie! Ek wil nou net bel vir 'n afspraak, ek kan nie meer uithou met my vaal hare nie. Ek kan nie vir jou se wat die risikos is en of dit werklike risikos is nie, maar my vriendin wat nou 32 weke swanger is kleur steeds van die begin van haar swangerskap af haar hare.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254843 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle

Shoe maar dit is weer warm in die Kaap vandag.

Gou `n vraagie kleur julle jul hare ? My ne kort `n erenstige kleur maar ek hou nog uit so bang iets gaan verkeerd.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254835 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek koop net jumbo of giant pakke... Weet met die baby expo is die giant pakke ook in die verlede spot goedkoop gewees maar vir ons kaapse dames is die expo uit tot okt. nov. so as jy nie nou opstock nie moet jy dan opstock :-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254834 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo Andrea!!!

Haha

Ek het al redelik doeke gesien 6 pakke en 4 pakkie sit nou en dink dink dis nr 3 en nr 4 of dalk nr 2 en nr 3. Het gekoop toe dit op special was giant pakke was 2 vir R300 en toe die gewone jumbo een was R250 vir 2 pakke

Ek sal seker binne kort begin toiletries koop maar baie beslis nie so baie soos met eerste baba nie het nie veel gekoop nie maar baie gekry met baby shower nie seker of ek weer een gaan he nie. Wipes kan mens maar koop baie se dit raak droog .... NIKS van my wipes het droog geraak nie en het tenminste 6 maande gele of langer.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254833 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
LOL ai Andie. My ma sal mal wees oor jou met die speadsheets. Sy doen al die spreadsheets, ek update en stuur terug vir haar. en dit werk regtig lekker. My skoonma juis gevra watse klere ek reeds en size, toe kon ek sommer net daar n email vir haar stuur want alles klaar op spreadsheet gewees hehe.

help my gou vinnig, hoeveel doeke het die mega en die giant in. ek kan nooit die verskil onthou nie. watse doeke kyk jy na?

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago - 11 years 10 months ago #254832 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo, my naam is Andrea en ek is 'n spreadsheet junkie...

Nou julle : Hallo Andrea!!

:laugh: :silly: :P

So ek het nou so bietjie gebrowse op Take A Lot en hierdie opsommingtjie gou gedoen. Mens dink altyd as jy in bulk koop, is dit goedkoper. Maar ek het nou agtergekom die Giant pakke is goedkoper PER DOEK as die Mega bokse. Nogal interesant.

Ek het net No3 gedoen, want ek glo mens gaan die meeste van dit nodig hê aangesien dit 4 - 9kg is.

Koop julle nou al toiletries vir baba?

*** Sorry, moes nou eers convert na pdf. Wil nie excel files upload nie. ***

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account