file September 2010 mammas

16 years 2 months ago #70065 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hallo girls

Ek dink ons almal is in dieselfde space op die oomblik, ons het gister babakamer geskuif...raai wat alles pas nie in wat ek wil he nie....so nou weer terug na die drawing board...want ek is maar baie vol fiemies.

Ek is op die oomblik ook serious besig met nesting...gooi klere en kaste uit....het nog net tot Vrydag vakansie...so moet maar spark voordat ek Maandag weer begin werk.....

Ook girls my man werk ook die week elke aand tot 11uur so dit beteken hy kom eer 11:30pm by die huis....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #70039 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
Shame man!! My man werk nou al 2 aande deurnag vir n deadline. ek wil skree, kan nie lekker kos maak nie kan nie lekke slaap nie ens.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69967 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Teen hierdie rate lyk dit nie vir my of die babakamer ooit gaan klaarkom nie!

Ek is so frustreerd....ek is 'n gevaar vir myself!

Ek moet gaan groceries koop, maar weet wragtag nie waar ek die krag vandaan gaan kry nie!

En nou werk DH nog laat ook!

Kan ek asb net op iemand skree already??!!?!?!?!?!??!!??!?!!???!?!?!?!?!?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69440 by cornitalia
Replied by cornitalia on topic Re:September 2010 mammas
Hello almal,

Eileen ek ken daai gevoel!! Babakamer hier moet nog geskuif word soos ek hom wil he en die kamer moet geverf word en ons kort nog die kot ens.

Maar ek moet se my man worry ook nou al daaroor so ek kry hulp elke aand met dit en dan se hy net ons moet onthou om die kot te gaan koop sodra geld in is die maand dan se ek ja skat moenie stress nie anders gaan ek dit heel nag hoor. Hy begin nou rerig faff oor my en worry heeltyd oor my of ek sit staan of le.

Kan nie wag vir donderdag se 3D scan nie en dan donderdag se gynie afspraak nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69221 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hello almal!

Die dae raak nou al hoe minder!

Ons sien dok nou weer Donderdag!

Die babakamer se eerste lae verf is op! Nou kan ons die pienk verf gaan koop. Eventually we'll get there!

Ek battle met die moegheid by die werk! En die gesittery kry my onder.

Alhoewel my due date 1 Sept is, gaan sussie beslis teen die 20ste Aug gebore word. Wat beteken daar is effektief nog net 6 weke oor!

Hoop almal het 'n lekker aand met min pp breaks!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69178 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
hallo almal,


Hoop julle het 'n lekker naweek gehad!

In die kaap gaan dit goed, ek en manlief sien woensdag oggend weer die gynea.....yeah dan sal ons klein peanut ook weer kan sien.....veral hierdie beentjies wat so skop!

geniet die res van julle aand!

H

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67711 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Mammas

Hoe gaan dit vandag? Gaan goed hier net erg moeg! Hierdie naweek kon nie op 'n beter tyd gekom het nie!

Julle moet julle naweek geniet en goed uitrus.

Hugs

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account