file September 2010 mammas

16 years 3 months ago #60780 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Ek is nou 30 weke.

Hanlie, ons het ook die Graco Quattro Deluxe Travel System gekoop! Watter kleur? Ek het die navy een gevat. Mense se dis 'n overspend en al die gadgets wat bykom is onnodig...but I wanted that one!!!!

Ons gaan volgende week weer durbs toe vir bietjie shopping...en jig, om die prokureur te sien :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60759 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Welkom terug Leila....

Bly dit gaan alles goed...moenie oor die baba se gewig worry nie, jou dr. sal vir jou se as dit nodig is....geniet die scan!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60754 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Natsie,

Jong, om swanger te wees is 'n goeie genoeg verskoning om te gaan shop, al is die net vir snacks.....

Stem saam met jou, ek kan ook die pyn in die ribbes voel, en ook die rugpyn....moet se die gym help my baie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60739 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
Hanlie dis so lekker! Ons cot het ons al hier by week 9 gaan koop ek dink en pram het ons gekoop terwyl ons nog TTC het so dis soorvan nice maar ook soortvan sucky? Wil ook iets groot gaan koop! lol... Ag wat what is done is done!

Dis nice Eileen wonder hoeveel weeg hierdie kabouter van ons al het op 27weke 964g geweeg, gaan eers weer 7 Julie Dr toe so sal maar moet wag!

My rug wil nou af genugtig julle wens net iemand wil hom bietjie vryf lol yeah right! My man is hier by die werk (ons werk vir dieselfde maatskapy) maar hy dink ek is silly om hom by die werk te vra om my rug te vryf! Net ietsie hoor kry enige van julle enige pyn in julle rubbekas? Ek voel ek kan dood gaan my hele rubcage pyn van voor tot agter oor my rug dis ongelooflik seer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60731 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Eileen dis exciting sjoe, 1574g!!

Ja ons splash so bietjie uit op ons eerste enetjie, ons kry die Graco - Quattro deluxe travel system, en ook die Graco Modern pack 'n play camping cot......wag net tot 3uur om manlief by die winkels te ontmoet....yeah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60725 by Leila-S
Replied by Leila-S on topic Re:September 2010 mammas
Hello julle.

Bly om te sien dit gaan goed met julle almal.

Eileen hoeveel weke is jy nou? My kleinding is nou maar 680g en ek dink dis maar bietjie min, mar dr se daar is niks om oor te warry nie als is reg. Ek dink ek tel al die gewig op! Nou wil my skoonma net prem klere en als gaan koop, moet net keer ons het klaar so baie goed en te min plek. Hoop maar rerig ons kry n grooter plekkie voor die meisiekind opdaag.

Gaan more my bed boek en my skoonma het vir ons n 4d scan geboek vir saterdag as geskenk toe nooi ons maar die oumas om saam te kom. My gyne se foto's is maar baie onduidelik.

Geniet julle naweke

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60575 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
ello almal!

Hanlie, ek weet hoe exciting dit is om die pram en cot te koop! Wat gaan julle koop?

Was vanoggend by oomie doc. Izibella weeg 'n mooi 1574g. En volgens doc behoort sy 140g per week van nou af op te tel. Ons is offisieel nou op 2 weeklikse doc visits!!!!

Hoop julle het 'n baie lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account