file September 2010 mammas

16 years 2 months ago #71196 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Ek het ook al 2 keisers gehad. En ek moet se, dit was glad nie so bad nie!

Die ergste was die drip wat hulle in my arm gesit het. Ek haat naalde. Even die Epiduraal is 'n vulletjie.

Ongelukkig is rugpyn deel van die epiduraal package. My lae rug is soms seer, veral in koue en as ek lank op my voete was. But niks wat 'n ou Grandpa nie vinnig kan fix nie.

H, my dag lyk darm nou beter. Elektrisiteit is so 10 min terug aangesit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #71173 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi Eileen,

Ja ek gaan ook vir 'n keiser....alhoewel my dokter normaal aanbeveel het, ek het net te veel horror stories gelees en ek en manlief het besluit dit is die beste opsie vir ons.

My sussie het ook 2 keisers gehad....so dalk het sy my ook oortuig!

Voel jy al bietjie beter?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #71100 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Hanlie, gaan jy ook vir 'n keiser????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #71036 by Hanlie
Replied by Hanlie on topic Re:September 2010 mammas
Hi girls

#Eileen shame, ek hoop jou dag word beter!!

#Natsie, klein Micah lyk so cute....

Ons het ook vandag ons kleine peanut gesien, 'n hele 1.5kg. Ons het ook voorlopig op die 9e September besluit vir die keiser.

Wel julle, dis die middel van die week, naweek amper hier....

geniet die res van julle middag...

Han

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #70638 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Dit sal in almal se best interest wees as hulle net stadig WEGBEWEEG van my af!

Die ander girl is besig om van my werk oor te vat....but wat de hel help dit as ek elke 2 minute gebel word en dan opeindig om dit self te doen?!?!?!?!

En nou is ons krag afgesit wat een of ander RETARD by die munisipaliteit is ILLITERATE!

'n Ongelisensieerde AK47 sal regtig nou handig te pas kom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #70477 by Natsie
Replied by Natsie on topic Re:September 2010 mammas
More Girls

Heck lyk my ons is almal heavy geirreteerd lol wel ek is, die geringste dingetjie krap my sommer lekker op en gooi my hele dag omver!

Sterkte met die mans wat so laat werk, myne werk elke 3e week nagskof so ek weet dis net nie lekker nie!

Gaan vandag weer dr toe 31 weke 4 dae kan nie wag nie!

Verder probeer ek maar kop hou maar spartel so nou en dan.

Julle moet jul daggie geniet

Hugs

Dis Micah

This message has attachments files.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #70094 by PinkMommy
Replied by PinkMommy on topic Re:September 2010 mammas
Unbelievable!! DH sal so 10 uur dalk by die huis wees. Nadat ek gestaan en kos maak het!!!!

So ek het 'n lang bad gevat en in my pj geklim. Gaan nou maar opi bed kuier met 'n movie.

H, jy gaan dit voel om terug by die werk te wees. Die kragte is net nie meer wat dit moet wees nie.

En goeie genade, Izibella skop my uitmekaar uit! Sy't alweer gedraai, my arme ribbes!

My man het kan nie donderdag af kry vir die gynae afspraak nie, sou alleen gegaan het, maar ouma het sommer dadelik gevolunteer.....so not like my mom!

Sy is nogsteeds vasbeslote om na Izibella voltyds te kyk. Ek het 2 lazy boys verniet gekry, wat ek net vir 'n 'facelift'gaan stuur. Het maar besluit om een vir moeder te gee, indien Izibella daar op eindig. Ek is maar nog in twee minds oor die saak, my ma is baie aktief en ek weet nie of dit regverdig is teenoor haar om na 'n baba te kyk nie.

En ek kan nie borsvoed nie! Ek moet my chroniese medisyne los as ek wil borsvoed, wat ek nie kan doen nie. So there goes that!

Lekker aand vir julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account