file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32916 by Dassie
Oops skoon vergeet van ons ander preggy fairy wat ook in die laaste 'stretch' is, Tienka! Pamper jouself in die tydjie wat oorbly!

Dankie Ilse.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32909 by Strik*kie
Charlaine geluk met die nwe bakkie.

Hi Hlise. Nog niks nuus nie????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32893 by Goggatjies
Charlaine - ek is bly julle het die bakkie gekry - ek is baie jaloers

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32892 by Cornel
Hlise ~ dh het ook so gese..... Ek voel maar m o e d e l o o s!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32888 by Goggatjies
G - ek was op microval - dit het gald nie my melk beinvloed nie en ek het William gevoed tot op 17 maande - ek het dit net vir die eerste 6 maande gedrink

Af het eers terug gekom na 'n jaar - dit was hemels - en van daaraf het ons weer probeer swanger raak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32887 by Hlise
Cornel - So jammer om te hoor. Hierdie maand is die maand! Ek sê jou!

DASSIE!! Ek hou my vingers, tone en bene gekruis en hoop vir daardie BFP!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32883 by Morgan
Paisley hier by ons is daar oasis en H2O en dan nog een. Ons hou meeste van oasis. Ons was ook bekommerd oor hulle die water vat en dan net behandle maar hulle het ons verseker hulle werk volgens n standaard en hulle water reg oor die land MOET die selfde toetse slaag anders verloor hulle hulle product lisence.

Thanks G ek sal bietjie vir my kry, sal enige iets kry.

Shame tienks, jou tyd kom ook al nader!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account