file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32881 by Cornel
Goeie more Hlise.

AF het ongelukkig opgedaag! :-(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32877 by Cornel
Goeie more Charlaine....

Slegte nuus: EK moet ons "date" vir die 26ste kanseleer.....af het die naweek opgedaag! Jammer,maar baie sterkte vir jou!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32875 by ChaNa
My dokter ht my op 'n mini pil gesit, dit veroorsaak geen newe effekte nie en is ook ni skadelik vir jou baba nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32874 by Hlise
More almal

Hoop almal het 'n lekker naweek gehad. Ek gee traininng vandag en was nou vir die een girl wat laat is.

Cornel - het AF toe gekom.. :(

My man is ook weer weg tot Dinsagaand. Ons baklei nooit nie en soos dit nou moet wees het ons 'n helse fight gehad gister. Sy pa het hom sommer lughawe toe gevat. :( Ek haat dit as ons baklei maar ek voel noudat hy so baie weg is het ons meer kwaliteit nodig want hy wil net by vriende gaan braai en kuier oor die naweek. Ek weet hy soek ook bietjie afleiding maar ek voel of ons sleg tweede kom. En soos enige bakleiery het ons sommer oor alles baklei wat ek oorsien het die laaste paar maande. Ek voel soos crap vandag.

Sal weer later inloer. Groete

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32873 by ChaNa
Hey julle

Hoop dit gaan goed met almal. Ons het toe vrydag ons bakkie gekry hy is darem maar te pragtig lol. En ry soos 'n droom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32872 by G Baby
Net gou vragie vir die wat al swanger was. Terwyl julle geborsvoed het op watter voorbehoeding was julle en hoe het dit julle borsmelk kwaliteit en kwantiteit(hey hoe vir daai groot woorde-brein nog ok??) beinvloed.
Ek het nooit voorbehoeding gebruik terwyl ek gevoed het nie,want ek het nooit AF gehad tot ek opgehou het nie-was hemels.
WIl egter nie kans vat die keer!!!! Moet op iets gaan!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32867 by Cornel
Strikkie ~ daar stem ek 100% saam!!!!!!!!!! My ouma het altyd gekla oor die 4 mure wat haar vashou in die Ouetehuis,maar wragtig nou weet ek presies hoe sy gevoel het! LOL

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account