file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32847 by Strik*kie
Cornel glo jy sien nogals uit daarna om wee in beskawing te wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32845 by Morgan
Nelria ek dink nie hy gan so vroeg kom nie, onthou jyt gese jy dink lea het haar water self stukkend geskop, so dit was sy en nie jy nie. Hoop maar klein Xen sit tot wanneer hy moet. Ek het vir my man ook gese ek kan nie nou kraam soos ek nou voel nie, never mind nog na n newborn kyk nie.

So ons almal hou stuif duim vas dat hy bly sit!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32844 by Strik*kie
Oe dit great Morgan. Dan kan hy bietjie saam bond met Carli.

Nelria sterkte jong. Hoop Xen hou nog uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32842 by Cornel
Hi Tienka,ons gaan net bietjie kuier en weer "mense" word ~ maar net vir 3 weke ~ dan kom ons weer terug congo toe!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32841 by Nelria
ja paisley - ferning thingy dankie :)

Tienks - eerder laat as vroeg jong my kid was blou en 6 dae in NICU vir prem en toe nog koliek oor spysvertering nie klaar ontwikkel het nie so ja groot, laat babas way beter :)

anyway ek gaan nou in bad soak dan skoonmaak dan admin so chat later

xxx

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32840 by Paisley
Nelria, ek sal saam met jou vertrou dat baba op tyd kom. En dit is iets wat jy kan vra...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32836 by G Baby
Hallo aan al die res...
Morgs en Nelria ja ek het ook vreeslik emosioneel gewees met vorige 2. Die dag wat Riko gebore is het ek omtrent gesanik vir jou. Kan dit nog so goed onthou,het inkopies in Tzaneen gedoen en oppad terug het ek so gehuil(weet nou nog nie waaroor nie)-kon nie eers die pad sien nie-he he.
AL wat my onderkry op die staduim is die regpakkery en skoon maak, ek het nie beheer daaroor nie en irriteer myself so. EK kan net nie ophou!!! ALs moet eksie perfeksie in my huis wees,die arme bediende sy loop deur.

OPK toets,ek het met die swangerskap op dag 15 baie sterk positeif gekry so 4-5 uur die middag. Tweede strepie was baie donker en het dadelik begin verkleur. EK het clicks se clearblue soort gebruik en op dag 12 al begin toets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account