file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32862 by G Baby
Ai Tienka ek is sommer ongeskik,vergeet skoon jy ook al so ver-jammer man,die baba het omtrent al my breinselle geoes....
Hoe voel jy Tienka? JOune begin jou ook seker nou erg onder die ribbes skop en op die blaas?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32860 by Strik*kie
LOL Cornel, ek weet dh se oom hulle is ook iewers in conga, maar het geen idee waar nie, en sy vrou se ook sy raak depro daar, want is heeldag in haar plekkie en gaan ontrent net uit as dit ete is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32859 by Goggatjies
Cornel - die dischem opk toet kos R95
Daar is 5 stokkies in

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32858 by G Baby
Morgan dis so lekker dat jou DH bietjie gan af h?!!! My man gaan so MIA wees,want hy pak lemoene,gelukkig is my ma en skoonsussie darem naby en my sussie nou matriek het ook vakansie so hulle kan almal help om die 2 kleintjies bietjie besig te hou!
Morgan,hoekom eet jy nie bietjie rescue pilletjies nie,so 2 driemaal per dag. Vroedvroue beveel dit ook aan voor mens geboorte gee,help vir angstigheid en as mens emosioneel is. Natura s'n is goed!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32856 by Strik*kie
Sjoe, klink vir my of julle preggy fairies nou swaar trek met die boepies saam. Julle moet net bietjie uithou. Tienka hoop jy voel beter later. Hoe lank meot jy nog werk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32851 by G Baby
Nelria-goeie nuus vir jou my 2de het week langer gesit as eerste een!!! Hy is op 38.5 weke gebore,so moenie worry seker als sal goed uitwerk.
Kry vir jou bietjie Black Thorn Berry Elixer by apteek en drink so eetlepel van dit-gee lekker enegrie en as jy gaan borsvoed ook help dit daarvoor ook.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32849 by Cornel
Strikkie ~ ek kan regtig nie meer wag nie en dan geniet ek my MA en SHOPPING die meeste!!!!!!! Jy sal nie glo hoe mis mens die winkels as jy hier sit nie......LOL

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account