file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32834 by Morgan
Tienks daai medi sips hou my uit die slaap uit, dan le ek net en rond rol. Nog n probleem is dat ek heeltyd warm kry al is dit koud sit ek met kole klere aan, anders sweet ek my dood.

ooo ja julle goeie nuus. DH werk net tot die 26ste junie dan is hy af tot die 11de!!! so hy kan tyd saam my en carli spend die eerste rukkie. Maak die weg werk bietjie minder erg en hy kry die maand finally sy bonus plus 4 maande se backpay van sy increase wat hy moes kry.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32833 by Nelria
morgs - dis my grootste vrees op die oomblik want lea was teen die komende vrydag hier YIKES

want as ek siek is dan sal ek nie energie he vir normaal kraam nie en laaste ding wat ek nou nodig het is keiser en dan 6 weke emt lea te moet deal met healing wond - dis nagmerrie want sy wil net in arms

so ek bid regtig hard hy bly in tot na die 7de (dan is gynae terug en dan is ek 38.5 so uit gevaar vir NICU etc) maar uit my hande

het darem artikel gelees dat net 15% v 2de kids kom ook vroeg na 1ste vroeg want vroeg is gewoonlik due to infeksie wat baarmoeder verswak of water breek vir whatever rede - anyway ek kan maar net hoop

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32831 by Tienka
Shame Cornel, dit kannie lekker wees so alleen in die boendoes nie, kom julle in Julie net kuier of permanent terug?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32829 by Paisley
Praat jy van die ferning microscope nelria? EK het al gehoor dit is goed. DIschem het van dit - ek het nou die dag gesien. Is so oor die R200...

Bly jy het dit geniet strikkie. Mens kan nie glo daai kinders kan so sing nie!!! Dit is amazing!

Dit klink na 'n great plan morgan. Ons koop nou nog oasis water, maar dit is maar Potch water wat deur reverse osmosis gaan... so ek weet nei of dit al die uraan uithaal nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32828 by Tienka
Gepraat van ongemaklik, ek raak nou regtig ongemalik, die boep is sy eie kontinent vanoggend :laugh: En my rug is AF, kon gisteraand nie my le kry nie.

Ek het nog ten minste 7 weke om te gaan want my babas kom nie vroeg nie, het altwee uit forseer op 39 weke :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32824 by Cornel
Okay dankie Nelria,sal bietjie gaan kyk sodra ek weer in die SA is...(kan ook nou nie meer wag nie ~ THIS PLACE IS KILLING ME! )

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32823 by Dassie
Hugs Nelria en Morgan en Gbaby - Julle is op daai laaste 'stretch', so vat 'n daggie vir julself en pamper en treat julself. Julle verdien dit!

Dankie vir die goeie wense. Ons sal moet wag en kyk. Waar is Nessie en Charlaine? Miskien het hulle vir ons BFP nuus.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account