file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32820 by Nelria
cornel - weet nie wie hierso het dit al gekoop nie??????? girls???????? maar as ek reg onthou was dit so tussen R200-300?????? kom nou ladies? ek dink slakkie het 1 maar sy nog op holiday

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32819 by Tienka
Morgs, klim jy in die bed nadat jy jou medi-sip gedrink het? Dis hoe dit vir my gewerk het, rus/slaap is die beste medisyne. Sterkte jongie!!

Nel, toema nie meer lank om te gaan nie, probeer maar vasbyt, dis moeilik ((HUGS))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32816 by Nelria
tienka - ek is nog op panado sips :)

en ja ek dink ook testosteroon want lea was smooth sailing en sy is op 37 uit so ek het nie ongemaklik gevoel nie - ek is nou so groot ek sukkel met asemhaal etc

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32813 by Cornel
Nelria,ek koop maar die OPK as ons in suid afrika is dan bring ek dit maar saam. Ek sal bietjie Julie maand by Dischem gaan kyk,wat kos die ding....?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #32811 by Morgan
Ek dink dis ook oor my man so baie weg is en die damn verkoue wil ook net nie weg gaan nie!! Daai panado midi sip help net mooi nikis vir my nie. Sien woensdag die gynie sal hom dan vra wat kan ek drink.

Nelria dalk kom jou boetie vroeg soos sy sussie... jys amper op 37weke.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32805 by Nelria
dankie girls - dit is vir my aaklig want ek is nie emosioneele mens nie so ek haat dit om so te rollercoaster :(

morgs/g toe ek gister by my vriendin gekuier het - het sy gese sy het ook met elke kiddie (3) so week voor due op so huil/rage rampage gegaan dan weet sy sy is nou naby

cornel - pos mense opk's vri jou? hoekom vra jy nie iemand om die mikroskoop vir jou te kry en pos nie? die girls hier sal weet waarvan ek praat dis 'n ding by dischem wat jou ovulasie toets maar oor en oor so jy kan heel maand toets so werk baie goedkoper uit?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32800 by Tienka
Halllooooooo Morgs :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account