file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32786 by Paisley
Nelria! Ai jong - ek is jammer dinge gaan so woes jong. Maar dit is hoekom ons manne het! Om ons te help as die las te swaar raak!!! En jy mag so voel! Sterkte jong!

Ek kry so lag vir my DH - gister uit die bloute vra hy vir my: Liefie is daar iets wat ek vir jou kan doen (dit na ek die hele dag omgeslaap het al) tee maak of so iets? Dit was nogal weird. Maar anyway - toe lees ek gisteraand in ons pregnancy journal se titbits for daddies - hulle moet vir die vroutjies tee aandra... Dit was so cute! EK het hom maar gelos dat hy dink ek dink hy het self met die idee opgekom!

OPK;s _ julle myne het die beste gewerk so 4hr in die middag - hou jou pieps in vir 5 ure. En doen dit al van so CD9 af. Dit vat maar 'n rukkie se oefen!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32785 by Strik*kie
Hulle se op die pamflet as jy 28 dae begin jy toets op cd10 enso aan. Kan nou nie presies onthou, want het my pamflet weggegooi. Gaan weer kry dan sal ek jou se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32778 by Cornel
Hehehehe simpel ek! Dankie strikkie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32775 by Cornel
Strikkie,my cycle is so 30 dae uitmekaar uit......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32774 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #32772 by Cornel
Marie - Okay,sien op die chart ek moet op dag 13 toets
OPK (WAT BETEKEN DIT)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32766 by marie r
Cornel, jip ek het na die chart gekyk en alles vogens die pamflet gedoen. Maar myne bly negatief (net een strepie). So ek gaan vandag bietjie ander OPK's koop en dan bietjie kyk. Hoop nie dit is te laat om ovulasie op te tel nie. Maar ek en hubby BD nog al die pad..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account