file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32765 by Strik*kie
More more

Heng ek het nogals paar bld moes opvang julle klomp chatterboxes. :P

Cornel sorry oor AF jong. Opk, het nog nie by + gewys nie, maar laasmaand het ek die 2e strepie gekry en vir 2 dae daarna kon ek nie toets nie (het toetsies by werk vergeet) en 3e dag was dit weer net 1 lyn. Maar as jou toets lyntjie donkerder is as control line is O binne 24-48 uur. Begin toets vanaf cd10, hang af hoe lank jou cycle is.

Gbaby, ons het ook op letaba geslaap. Baie nice daar sal weer vlge jaar soontoe gaan.

Nelria, hoop jy voel beter.

Hallo, Kriek, sexy, ankia, anja, marie. Hoop nie het iemand vergeet nie. As ek het HALLLOOOOO

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32756 by Cornel
En? Hoe toets jy met hom? Myne wys nog altyd net 1 strepie....
Het jy na die pamflet gekyk? Daar is 'n TESTING CHART in.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32750 by G Baby
AI Nelria-dink aan jou. DIs so die hormone wat praat,weet presies hoe voel jy. Sterkte dis amper verby!! EK is nog net bemoerd nog nie emosioneel nie,die kombinasie kan nogal erg wees,was al daar gewees. Sterkte ook met jou Unisa goed. EK het vir my man ook ges? hy moet vamiddag met etenstyd bietjie saam pelle gaan lunch ek wil slaap. Nie lus om kos te maak nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32748 by marie r
Cornel, dit is Trevilon wat ek gebruik het nou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32745 by G Baby
More julle almal!
Hoop julle het lekker naweek gehad,kan nie glo dit is alweer Maandag nie :(

Tyd stap nou vinnig verby-so baie goed wat nog gebeur voor die baba kom. Verjaarsdae partytjies by die hope,woensdag het my kids een,Donderdag verjaar my man,1 e Junie nog partytjie vir kids. Moet more nuwe bande op ons kar gaan sit(agter die keer)-gan ook weer fortuin kos. Dh het ges? ek moet nie dag later as more opsit nie,hy jaag nie Pietersburg toe met ou bande nie....... :huh:
Ek is lus en maak lekker boks vir my man met alerhande goodies in vir sy birthday-voorstelle is welkom asseblief!!

Dassie ek hou duim vas vir jou dat af wegbly!!
Nelria,morgan sit julle babatjies nog??
Paisley bly jy voel so goed,hoop jy word van die naarheid gespaar!!

Aan al die ander lekker daggie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32743 by Cornel
Marie,ek het die Ovulation test van Clicks en die Home Ovulation Predictor Test (TREVILON) hier,het al2 by Clicks gekoop.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32737 by Goggatjies
die pamflet se
een strepie -
twee strepies +

So ek het maar net gewonder oor die donkerder
want myne se niks daarvan nie

Ek het 'n dischem brand gekoop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account