file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26744 by Strik*kie
More more

Ek wou nog gister post toe is ons internet ALWEER af. grrrrrr eers vanoggend aangekom.

Dassie sterkte met die afspraak girl. Hoop als gaan ok.

Ansa bly jy voel bietjie beter.
Gbaby jy het sulke mooi kiddies en daai boepie is wow!!! :cheer:

Nelria hoop jy en Lea voel gou beter jong. Hou jou maar warm. :(

Drieks, hoe voel jy vandag? Hopelik beter???

Hi Feetjie welkom terug.

Charlaine geluk met die nuwe wiele!!!! :woohoo:

Waar het ek Paisley se boepie gemis?????? Ag neeeeeee maaaaannnnnnnn!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26730 by Dassie
More julle!

My afspraak is oor so 2 ure. :blink: :silly: :woohoo: :unsure:

Dankie vir al die mooi wense.

Gbaby - Pragtige kinders, jou bump raak nou lekker mooi en groot.

Nelria - Hoop jy word gou gesond.

Ansa - Fertomid is die generic van Clomid. Ek het ovulasie pyne gekry op dit en bietjie mood swings. :blush:

VB - Bel die dokter weer!

Feetjie - Hello, dink nie ons het al gechat nie. Probeer jy swanger word?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26726 by sexy~hexy
Lol @ Nel se pudding brein vir 1ml :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26723 by G Baby
Nelria dink tog mens se pens lyk kleiner op fotos-want vir my is hy huge en voel of hy al tussen my bene hang....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26720 by sexy~hexy
More Nel...hoop jy voel gou beter. Dis leka as pa en ouma so help, wanneer ek siek is moet Jayden altyd by my bly, want ek ry saam met iemand werk toe, en hy sal nie saam hulle dagmoeder toe ry nie...maw wanneer ek siek is rus ek nie eintlik nie :( Maar as manlief siek is le en slaap hy leka by die huis, want ek gaan werk en vat dan vir Jayden dagmoeder toe.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26719 by G Baby
Een van die dae is dit weer borsvoed,kan jy nog onthou Nelria wat moet en moet mens nie eet nie? Tienka jy het ok mos lank geborsvoed?
DIs mos suiwel,suiker en gasserige kosse wat mens los? Ek hoop maar ek het genoeg melk.
Nelria soek bietjie photie van jou magie ook!!!
Wanner gan jy preggie fotos neem.
EK gan donderdag,sien so uit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26714 by Nelria
g - jou pensie bly minute vir my sal more my 36 wks(9nde mnd 1 doen) en jou kids lyk soos brosjure kiddies te pragtig met blou en blond :)

anje - wou nog se shoe girl jou hare groei vinnig WOW!!

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account