file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26685 by Ansa_S
Dankie Hexy ek voel beter vandag.

Mens is so geneig om perspektief te verloor.

Nadat ek nou gister rustig geraak het het ek besef daar is nog glad nie bevestig dat ek pcos het nie, dis net 'n moontlikheid.

En dit was die eerste keer in my lewe dat AF net nie opgedaag het nie, en dit kan ook als wees agv my 2 miskrame wat so naby aanmekaar was.

So ek sal eers bekommerd raak as 'n dokter dit kan bevestig na 'n sonar of iets.

Sal maar hierdie maand die BD doen asof dit kan opraak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26679 by klippie
Het Dassie haar FS afspraak vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #26677 by klippie
More dames!

Sorry was al weer gister bietjie MIA, het ongelukkig nie alles opgevang nie!

Dankie vir Saterdag se kuier - dit was awesome! Julle is 'n klomp oulike girls! Dankie dat julle nie vir my gelag het nie!!!!!

Julle moet 'n lekker daggie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26676 by G Baby
more julle,hexy ja hy is so bietjie ouer 2 jaar en 4 maande.

Ansa-ek het nie regtig newe effekte gehad nie,maar net so bietjie om ovulasie seer gehad en ek dink ek was dalk so bietjie kwaai!!

Julle sal nie glo maar my kids staan toe vaoggend so net na 6 op en kom klim toe by in die bed,hulle en ek het tot 8uur geslaap. Was sooooo lekker daai lyfies hier langs my.

My kar is in vir 'n diens,so ek kan nerens heen gaan vandag nie,net die motorfiets maar ek is maar bietjie versigtig op die staduim om op die te ry.

Dassie sterkte met jou afspraak,ek glo als sal goed afloop en dat jy antwoorde en 'n plan van aksie sal kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26672 by sexy~hexy
More Ansa...een dag nader aan jou BFP :) Hoop jy voel vandag beter *hugz*

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26671 by sexy~hexy
More Marie, hoe gaan dit met jou?

Ja Dassie, sterkte met die afspraak! Hoop jy kry ook vandag 'n PVA :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26667 by Ansa_S
Goeie more almal,

Het nie kans om als van gister op te vang nie.

Het vanoggend begin met clomid, so nou het ek op hierdie trein geklim, sal maar sien waar kom ons uit.

Watse newe-effekte het jul wat dit al gebruik het ervaar?

G-baby jou kids is pragtig en jou maag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account