file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26711 by Nelria
g - thanks ek voel soos idioot oor vitamins myself want ek gee creschguard en vanoggend toe brett lea reg kry toe vra hy hoekom moet hy net 1ml gee as bottel 5ml se ek se toe 1ml blah blah blah toe lees ek tot op 1jr 1ml daarna 5ml en hier gee ek soos moroon al vir 6mnde te min gin wonder sy word nog siek nie :(

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26706 by Nelria
ans - ek het nie clue oor enige meds nie so ek antw never dae vrae sorry girl - maar hoe is jou gemoed vandag?

TIENKA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! whatever girl nie gedink jy het skriftelike uitnodiging nodig vir playdates nie net asumed jy weet ons doen dit in weeklikse rotering tussen ons drie se plekke :)

Driekie hoe voel jy?

morgs hoe voel jou keel? en snoterigheid?

feetjie - nie seker ons al gechat nie?

karin het jy lat of girl? kon sweer jy het dogtertjie? maar jy praat van jou seuntjie optel?

charlaine - vroooooooooom vroom enjoy girl!!

vb - grrrrrrrrrrrrrrrrr oor nog geen kontak nie

anje - dit suck oor baas se storie met babes

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26701 by G Baby
Shame Nelria,dis aaklig om so goor te voel.
Hoop jy voel gou beter-jy moet maar rus terwyl Lea in kleuterskool. Dis maar al wat help-slaap!!!

EK hoop maar ek en die kids bly gesond-het gister vir hulle goeie vit mengsel gekoop-ons apteker meng self dit,maar dit boost hulle en hulle bly nogal gesond.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26697 by Nelria
more more vriendine!

klip gelag? ek het dan gepoint ook LOL nee man girl jy is tien teen meer normal as die res van ons saam :)

afm feeling Shit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! wow keel aan vuur en neus bot toe grrrrrrrrr lea ook siek maar jull ken mos kids net siek as hulle moet slaap en speel vir die res so ek het haar cresch toe gestuur

gestuur se ek want 6am vanoggend toe kan ek nie my kop lig en pappa spring toe darem in en pak haar stuff, change haar en stuur saam ouma werk toe (ok sy is in pj top en nuwe skoene wat veronderstel was om ge-exchange te word hier uit LOL) maar damn dit was nice van hom

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26696 by Ansa_S
Okey Klippie ek sal so maak!

Ek het vanoggend begin en drink dit presies kwart oor 6 in die oggend!
Die girls het gese mens moet dit in die oggend drink en altyd dieselfde tyd.

En ek moet my pregnyl inspuiting kry dag 13 en dan dag 21 progrestoroon toets laat doen.

As mens meer as een eiertjie ovuleer sal mens se progrestoroon telling dan hoer wees as wanner jy net 1 ovuleer?????

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26689 by klippie
Ansa Kepansa, jy moet asb dagboek hou van jou Clomid gebruik en hoe dit jou beinvloed - ek moet einde Mei dit begin gebruik, ek wil weet wat vir my voorlê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26687 by klippie
Nou waar's almal nou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account