file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25667 by Tienka
Hie-hie Morgs, ek kan net dink hoe cute jou wasgoeddraad op die oomblik lyk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25665 by Driekie
Heya Strikkels!!!! Bly jys terug - hoop jy het die vakansietjie darem geniet en dat jy nie n vakansie nodig het om van die vakansie te herstel nie!!!

Hey Kriek!!!!
En almal anders ok ne - julle is elkeen persoonlik gegroet!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25663 by Morgan
ai daai klein kleertjies vat gebruik BAIE wasgoed pennetjies, kan nie eits net so oor hang nie dis te klein.

Hello driekie bly julle is velig terug, kan nie wag om daai pics van markus en lea se soentjies te sien nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25658 by Tienka
Halloooo Driekie jou lekker ding!! Dit was so lekker om jou te ontmoet, en jou ma is te bleddie dierbaar!! Al wat werk vir my irritable bowel is Agiolax as ek so opgeblaas is. Hoop jy voel gou beter.

Halloooo Kriek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25650 by Strik*kie
Kriek, dis waar as mens nie by werk is nie hoop ales op, dan werk jy jou sommer weer moeg. grrrrr

Ansa, hou net moed jong. Weet dis nie maklik nie maar gee net jou lewe oor aan God Hy weet wat die plan is met jou lewe. ((((hugggzzzz))))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25643 by Driekie
Ansa!!!!!Lees hier samblief:

Girla - my ma en ouma het baie vroeg opgehou menstrueer - met my ma was dit toe sy maar 28/29 was.Sy het my gehad toe sy 25 was en moes daarna pille gebruik om haar te laat aangaan met haar siklusse en sodat sy weer kon swanger raak met my sussie.
Ek is nou 28 en word eers in Oktober 29, en die dokter by wie ek nou is het vermoed dat dit by my dieselfde geval is (m.a.w. my hormone is nie meer genoeg nie of is baie baie laag).So hy het my op die postoval pille gesit om te kyk of dit help. Nou ja - ek gebruik die maand fertomid (en nog 2 hierna miskien) en hoop dit werk.
Jou ouderdom beteken GLAD NIE dat jy NIE KAN KINDERS HE NIE, al wat dit beteken is dat dit bietjie moeiliker is om swanger te raak - EN DAAR IS MEDIKASIE VIR DIT!!!

So moenie jouself onnodig stress nie want nou nou land jy op soos ek met die maagpyn - en dit is #%&*)%^!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25640 by Tienka
Oh yeah G, ons kan saam ongeduldig wag vir 2 Junie :laugh: Ek sal dan 33w wees, so entjie agter jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account