file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25636 by ChaNa
Hey driekie

Bly dit gaan goed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25633 by sexy~hexy
Gbaby, hy is nou 3 en 'n half. Enige advies van jou kant af? Hoe het jy begin om jou dogtertjie van die nagdoek af te haal? Wat het jy als gedoen?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25629 by Kriek
Jip Strikkie, dit was lekker, dis net daai ekstra werk wat mens dan het as jy terug is by die werk :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25627 by Strik*kie
Dankie julle, bly party het my darem gemis :(

:laugh:

Morgan het nou eers jou pics gesien van jou kamer, dis is soooooooo mooi.

Heng dit maak my skoon broeis van voor af as ek julle kamers en boepies sien.

Kriek hoop jy het jou afdae geniet jong.

VB ons is nou al lekker nuuskierig. :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25626 by Kriek
Hallo Driekie !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25620 by Driekie
Helloooo almal!!! UIteindelik is ekke ok hier!

Ek wil net vir julle girls se julle is regtig almal stunning!!!!!Ek het regtig die kuiertjie geniet!!!En die vinnige hello/koebaai met Paisley ook - jy is stunning!!!!
Ek stem saam almal anders Lea is die mooiste mooiste dogtertjie!!!Markus het aan die slaap geraak nog voor ons uit die hekke gery het en toe hy wakker word was sy eerste woord "Maatjie" - so hy het dit regtig geniet!!!!!

En julle ons het nou n 16de hond aangeneem - haar naam is Lucky en sy is nou Markus se nuwe maatjie :laugh:

Verder gaan dit heel goed - net vrek seer oor my maag - n stres-aandoening wat ek al baaaie lank mee sukkel, die pille wat ek die afegelope paar maande drink en my irratable bowel.Not nice - voel soos n opgeblaasde ballon!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25613 by Kriek
Ag lekker Morgan, daar is darem maar niks lekkerder om al daai klein kleertjies te was en weg te pak en sorg dat als reg is nie. Paisley een van die dae jou beurt ook. So bly ons het weer n BFP gekry.
Welkom terug Strikkie, het jou gemis jong
Hexy, sterkte met die potty training jong, hoe oud is Jaydon nou ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account