file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25577 by Morgan
Tienka hy het ook nog niks vir my gese nie. Ek vra altyd dan se hy net als is reg. Ek verkies dit so want hy weet seker al babas groei party weke vinniger as ander.

ek sien hom weer volgende donderdag...!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25575 by Paisley
mommy - volgens my ovulasiedatum 4w4d!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25572 by Dassie
Kan ook nie glo Skapie is al 15 weke nie. Sy moet ons 'n slag hier kom update met 'n pic.

Ek is bang en opgewonde en op my senuwees Morgan, en nou is die afspraak nog vroeer in die dag ook. Maar dan kan ek julle darem lunch tyd kom update.

Ansa - Is jy okay girl?

Hou van jou nuwe profile pic Tienka.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25570 by Tienka
M2M, ek dink dit laat mens onnodig worry as hulle sulke goed kwytraak. My dr maak geen comment as ek nie spesifiek vra nie.

Dankie, dit was foto dag vandag so toe dog ek ek update sommer gou my pic :laugh:

M2M, post weer 'n foto van jou boepie toe man, jy lyk so oulik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25564 by Morgan
Sjoe is skapie al so ver?? kan dit amper nie glo nie!! sy gan gan seker binnekort uitvind of sy n pink of bloue gan he.

mommy ek het selfs al van daai shakes my checkers gesien by die baba goed.

My Nelria en tienka se maag verskil net so baie sal nie se ons babas kom so naby mekaar nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25561 by G Baby
Mommy-hier is hulle online store,hulle shake is nogal duur,maar bevat geen skadelike stowwe,jy kan dit tot vir babatjies en kleuters ook gee om te drink.,My seuntjie is mal oor die vanilla geur-hy dink dits milk shake- www.yourday2day.co.za/catalog/pregnancy.aspx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25556 by Morgan
G ek het so 7 of 8 pakkies newborn, Carli het kort bene so ek het gedink sy gan dit n rukkie dra. maar meeste goed is 0-3maande. Sy het nou meer as genoeg klere! sy het als wat ons op ons lys gehad het.

Ek wil met die vouchers wat ek gekry het, n projector koop wat sterretjies of wolkies op die dak maak. Kyk al lank na hulle, nou kan ek dit gan koop sonder om skuldig te voel. want hulle is nogal duur

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account