file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25547 by Mommy2Monster
aaa thanx julle, ek voel nou bietjie meer gerus. ek haat dit as dr sulke getalle (persentasies) rondgooi...dit maak my meer worry.

G waar gaan ek die shake kry? jammer man eks don met sulke goed. ek drink my preg omega en ander meds en is nie te erg geworry oor my gewig optel nie. ek wil net nie te veel optel nie, solank baba net groei is die saak reg ;-)

paisley - hoeveel weke/dae preggies is jy nou???

dassie die was heerlik. en my magie is soveel kleiner as girly wat 'n week 'minder' swanger is as ek. sy lyk sooo pragtig met haar preggie pensie. en skapie se magie lyk ook pragtig (die week 15w)

Tienks - ek LOVE you pic!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25545 by Morgan
holy cow... het julle gesien hoe min dae het ek oor??? 39!!!! sjoe en ek dog die tyd staan stil

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25544 by G Baby
Morgan het jy baie kleertjies vir Carli?
WOnder hoeveel newborn en 0-3 maande kleertjie moet mens omtrent h?
Hulle dra dit seker ten minste vir 2 maande as ek reg kan onthou.
Morgan jy moet onthou van daai Bennets se colic mixture ook,dit help baie vir windjies en kramppe so vanaf 4 weke kan jy dit vir hulle gee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25538 by Tienka
Het ook gewonder waar is Driekie vanoggend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25532 by Morgan
Dis haar eerste rokkie, sy gan so mooi daarin lyk dis van nessie!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25527 by Morgan
haha sien nessie, paisley weet ook nie wies jy nie, nou voel ek beter!!

waar is driekie vandag??

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25523 by Tienka
Fanks Morgs, het dit nou net geneem :laugh:

My favourite is daai cordroy rokkie, jy moet 'n foto kom post - dis stunning!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account