file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21818 by Driekie
Hello hello hello!!!!!

Net vinnig gevang oor die woefies...Dassie jy sal verbaas wees oor retrievers - hulle lyk net so vriendelik, wag tot daar iemand try inkom, jy sal jou hond nie erken nie!!!!Morgs kry die hond nou - onthou ons het 14 honde waarvan 6 van hulle groot volwasse honde is en Markus het nog nie een keer seergekry met hulle nie - hy dink hulle is sy beste maaitjies en hulle rofstoei elke dag!Ek moet meeste van die tyd keer dat Markus nie te rof met hulle is nie nie andersom nie!!

Ansa hoe wens ek nou ek kon jou nou onder jou bas skop - girla moenie neg raak nie, as jy al twee maal swanger kon raak kan jy kinders kry!!Ek het eina eina gister en vandag, voel soos wanner jy blaasinfeksie het!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21815 by Tienka
Jy kan die pyn helemal bypass met 'n epi :laugh: Dis daai sit en wag wat die probleem raak want dan raak jy ongeduldig en spring vir elke krampie, dit maak jou mal!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21801 by Morgan
dis eintlik snaaks hoe met sit en wag vir pyn!!! wens mens kon dit somehow bypass.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21794 by Tienka
Ansa, jou lucky fish, jou ma se kos is maar altyd die lekkerste!!

Morgs, ek sal inlog van die huis af en saam met jou wag :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21783 by Morgan
tienka so wanneer jy op verlof gan sit ek in spanning en wag vir baba om te kom!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21781 by Ansa_S
Hexy ek hoop jy kry iemand goeds!

Ooo lekker ons eet vanaand by my ma kookkos, groenboontjies vir my man (ek eet dit glad nie) en soutwortels vir my! yum yum

My ma kook die lekkerste!

Dis 'n lekker bederf met die dat my man maandae en woensdae rugby oefen en ek gaan saam, dan kry my ma my jammer en maak vir ons kos wat ons net kan gaan haal of sommer daar by haar eet! Dierbare moeder wat ek het! :lol:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21769 by Tienka
Ansa, my verlof begin 21 Junie ek kannie wag nie.

Ek is seker jy sal baie kry om jouself mee besig te hou gedurende die vakansie,dis 'n lekker lang ene wat voorle.

Morgs, pass biekie hierdie kant toe ook, ek is ook honger :laugh:

Sexy, ek hoop regtig jy kry gou 'n gaaitjie vir boeta

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account