file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21733 by Dassie
Laat ons weet wat dokter sê Ansa. Ek is seker jy sal eendag mamma word, die gewag maak mens net gedaan. En onthou as daar foutjie is, kan 'n FS dit uitsort. Onthou hulle werk elke dag met vrouens wat sukkel om swanger te raak terwyl huisdokters maar net 1 of 2 gevalle per maand sien.

Ek hou ook van rotties. Ek het 'n Golden Retriever. Wat 'n fantastiese hond. Hy is glad nie waaksaam nie hehe hy sal 'n dief goed help uitdra uit die huis, maar ek weet hy gaan great wees met my kiddies eendag. Hoop ons kan ook 'n hond vir security kry eendag.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21703 by Morgan
jy moet ook onthou hulle se altyd n gewone gesonde couple kan tot n jaar vat om swanger te word.

So in die mediese wereld het jy nog nie rede om te warry nie. Dalk is jou hormone nog net baie deurmekaar na die skraap.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21693 by Ansa_S
Ja mens moet net aanhou glo, maar ai die kleingelowigheid is soos 'n dief wat jou net bekruip!

As ek net nie so angstig was nie, sal dit ook seker beter gaan, en my man preek vir my elke keer daaroor dat ek net moet ontspan en rustig wees. Maar nou ja makliker gese as gedaan!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21682 by Morgan
nee wat ansa dink rerig jy werk jouself verniet op! ek WEET rerig hoe jy voel, was seker al n duisend keer waar jy nou is.

Jy weet jy en jou man is altwee baie vrugbaar, nou moet die babatjie net vasklou. Dit sal n FS sommer dadelik kan reg maak dis wat hulle elke dag doen.

Eks seker jou dr is n goeie dr maar onthou hy werk nie elke dag daarmeer nie so dis nog vir hom ook maar trial en error. Hy probeer ten minste en as mens iemand het wat probeer help dit baie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21680 by Tienka
Ansa'tjie, haal diep asem girl en wag vir die dr om jou terug te bel. Ek is seker dis ietsie kleins wat hulle maklik kan fix.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21673 by Ansa_S
Nee Morgan ek het nie 'n afspraak gemaak nie, het in my stilligheid gehoop dis nie nodig nie. Kan ook nie nou bel nie want ek sal in trane uitbars as ek nou met die ontvangsdame moet praat!!!!!!!!!!!

So ek sal maar wag tot my huisdokter my terugbel en hoor wat moet ek volgende doen!

Ek kry sommer nie asem nie as ek net daaraan dink dat dalks kan ek nie kinders he nie. Ek weet nie of ek so iets salkan verwerk nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21666 by Nelria
ansa WHATEVER girl LOL - jy is 'n darling en ons lief vir jou maar as jy soos ek oor 3 groepe spring en jeuk om in kar te kom dan lees jy net hier en daar LOL

morgs - ja soek mooi en nee 2 mannetjies wat reggemaak is nie problem - maar as jy girly kry dan piss hulle nie teen alles en jy kan later met haar teel as jy wil en bietjie cash back kry - jou dude in anyway gefix so nie kans vir basters nie :)

ok asta la vista :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account