file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21665 by Morgan
hehe het my man gesms en gese ek soek n rottie toe se hy dan moet ek begin kyk vir een... yippy!!!

Nelria as boetie baie klein is my boetie het vir my 2 pakkies prem klere gekoop (hy dog tiny baby is newborn) een is cream en die ander een groen kan ek dit vir jou gee dink nie carli gan so klein wees nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21663 by Tienka
Nel, niemand gaan eers weet as hy 'n pienk vessie aanhet nie - LOL Sy pa mag dalk 'n oorval kry :laugh:

Lekker shop!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21655 by Morgan
Ansa sorry het jou post gemis. Ek het met primolut n die selfde AF gehad as normaal weg. baie ligte AF beteken jou lining is nie dik genoeg nie, so as jy dan swanger raak sal die baba nie kan vasklou nie. Maar dis snaaks want jy was tog op progesteroon. So dis n goeie idee dat jou dr by die gynie hoor wat nou.

Het jy toe vir jou n afspraak gemaak by n FS?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21652 by Nelria
tienka - ek het genoeg 0-3 mnde stuff en dan so paar van daai beer suits vir newborn (niks prem nie) so boeta moet maar in groei anders as hy very klein is sal ek 3 of so pakkies gaan kry - maar ek kom altyd uit met die wat ek het (en weet jy lea het in blou geboer - so ek scheme 'n ou pienk vessie elke nou en dan onder suit sal mos nie pla nie LMAO

morgs - ek sal million keer eerder groothonde he want ek weet as tyd kom tel hulle vir iets - ek het 1st hand dit gesien(onthou toe ek swanger was met lea - hoe hulle 2 uit my huis gejaag het? ek sidder nou nog as dit nie vir hulle was nie sou ek en lea nog hier gewees het?)

ok ladies moet gou gaan shop

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21651 by Tienka
Haai sies vir jou, ons sal jou mos nooit ignore nie!!!

Ag nee man, wat is dit dan nou met jou siklus?? Hoop die gynie sort jou sommer vinnig uit sodat jy met die pilletjies kan begin. ek hou styf duime vas!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21647 by Morgan
thanks G nou weet ek ook.

Nelria bly dit voel of hy draai, miskien het hy dan meer plek en kan bietjie vet word.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21645 by Ansa_S
Goed julle ek sien ek word 'n ingnore gekap, maar anyway, het dokter gebel, hy se ek is veronderstel om erge siklus te kry van die pille, so iets is nie reg nie.

Kan nie met clomid begin more nie, hy sal ginekoloog bel vandag om te hoor wat nou, en my terug skakel.

Lekker dag vir almal!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account