file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21768 by Morgan
Ansa dalk moet jy die dr vra vir daai primolut n dit het vir my gewerk soos n bomb

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21766 by Ansa_S
Morgan ek is nou net so honger, ek sal tot n kind se toebroodjies uit sy tas uit steel en opvreet!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21765 by Ansa_S
Begin nou ligte period pyne kry, hopenlik kom die ou nare vrou nou ordentlik!

Ek sal haar tot inneem met pyne en al as sy nou net ordentlik haar gesig wil wys sodat ek kan weet!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21761 by Morgan
eks oo hier... het gou in die kos kas gan krap vir iets om te eet lol eks alweer honger.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21759 by Ansa_S
Hallo Dassie, voel jy beter vandag?

Tienka hopenlik is jou leave om die draai!

Ek kan nie wag vir die Junie vakansie nie, weet nie wat ek als met myself gaan aanvang nie, want manlief werk!

Dink ek moet dan bietjie vir hom lekker goed maak vir sy kosblik wat ek kan vries, dan is daar altyd ietsie behalwe broodjies. Bietjie pie's maak of javels of klomp vetkoeke bak wat ek kan vries.

O ja en dan gaan ek natuurlik in my kaste in vaar en tuin!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21753 by sexy~hexy
Is nog hier...roofkyk...dan werk...dan bel ek weer rond vir dagmoeders. Al die goeie dagmoeders is vol, so gehoop erens is daar miskien 'n oop gaatjie :( Ek oorweeg die kleuterskool, maar hulle het nie nasorg nie :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21738 by Tienka
Hallo Dassie, hoe ganit vandag?

Ek is so vaak ek kan my oe nie oophou nie!! Dis aaklig, wens ek was al op maternity leave sodat ek 'n nap kan vang

Waarheen het almal nou verdwyn?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account